Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ancient Days Guest Cottage

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 12, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ancient Days Guest Cottage is in Heidelberg, die skilderagtige dorpie in Gauteng, geleë. Die gastehuis is 'n selfsorg-eenheid. Die historiese gebou is oorspronklik in 1903 as 'n stal vir 6 perde gebou en die poskoets was ook hier gebêre. In 1987 het die huidige eienaar die eiendom gekoop en die gebou is in 2008 is die gebou opgeknap. Die huis kan nou gaste in die rustige en veilige omgewing akkommodeer.

Die gastehuis kan 12 mense akkommodeer in die volgende kamers:
Kamer 1: 'n Koningingrootte-bed, met 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word en 'n en suite-badkamer.
Kamer 2: 2 Enkelbeddens, en suite-badkamer
Kamer 3: 'n Koninggrootte-bed, met 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word.
Ons voorsien alle beddegoed en handdoeke.

'n Heining verseker veiligheid. Gewapende reaksie is aan diens.

Die gastehuis is naby aan die N3, en Johannesburg SSG is slegs 45 km daarvandaan, wat dit ideaal maak om Johannesburg toe en terug te pendel. Maar dit behou steeds die sjarme en gasvryheid van 'n klein dorpie. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n genoeg kooktoerusting. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Gaste kan van 14:00 af inklok en kamers moet teen 11:00 ontruim wees.

4 TV's met DStv is beskikbaar. Ongelukkig is rook verbode.

Restaurante in die area sluit die Spur, Wimpy, Wisenhoff en Hoffeldts in. KFC, Nando's en 'n pizza-plek is naby geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Ancient Days Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hospitaalstraat 12, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Ancient Days Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 12, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNDJmNTRmLTJkYjktNDBkYS1hODBiLWZiMDUxOTU4Y2QxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 12 Hospitaal Street Heideleberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.502475900449 28.350621751065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem