LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andante B&B | LekkeSlaap
+23

Andante B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Andante B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Fred F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtigwaar die beste verblyf nog.

Die gashere is verskriklik vriendelik, en het ons kuier in Sedgefield baie lekker gemaak.

Andante B&B's terugvoer

Dankie Fred en Annika. Ons het julle kuier net so geniet. Voorspoed vir die nuwe jaar, hoop om julle gou weer te sien!

Andante B&B
Tony G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker tyd gehad en was naby al die nodige winkels en besienswaardighede.

Kon gemaklik na die nabygeleë dorpe ry.

Andante B&B's terugvoer

Baie dankie Tony. Ons het julle vreeslik geniet en julle is welkom enige tyd. Liefde groete, Claudine en Johannes.

Andante B&B
Pieter J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, ontbyt baie goed, baie netjies en gasvry.

Fantasties, gasvry en vriendelik.

Lizanne L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklike bed, en gasvrye ontvangs.

Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt, en netjiese blyplekkie, sal definitief aanbeveel vir 'n oornag.

Christa B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts were friendly and helpful. Room was clean and cosy.

Thanks to the hosts. Breakfast was amazing. They gave us helpful tips.

Philip V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en alles was netjies en in plek.

Sal weer besoek wanneer ons in die omgewing is. Gasheer en gasvrou was baie gaaf.

Andante B&B's terugvoer

Dankie Philip en Annette,
Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd welkom!
Groete,
Claudine en Johannes

Andante B&B
Pretty C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pretty C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A friendly and safe place to stay for you and your loved ones.

The venue is situated in a very quiet location with beautiful view.

Charlotte R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte R
Saam met vriende

Die plek is pragtig en omgewing ook. Die gasvry, en die ontbyt was 'n wenner.

Dit was 'n pragtige plek en ons het elke oomlik daar geniet. Die gasvryheid was 'n pluspunt, en wil net weer baie dankie sê vir die spesiale aandag aan ons ontbyt en lekker kos daar. Ons sal vir seker weer terugkom. 'n Vakansie om te onthou vir lank en elke sent werd.

Andante B&B's terugvoer

Dankie Charlotte vir jul kuier by Andante. Ons het onsself gate uit geniet, veral met die kookklas. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Andante B&B
Teresa E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het van die eerste oomblik so ongelooflik tuis gevoel, ons kon nie vir beter gevra het nie! Andante is in 'n stil omgewing, lieflike natuur en voëls. Die kamer en badkamer is pragtig, netjies, kunstig! Die ontbyt was heerlik. Ons beveel Andante B&B ten sterkste aan en sal self beslis weer daar tuisgaan. Ons het aangeland as vreemdelinge en vertrek as familie! Dankie Claudine en Johannes!

Andante B&B's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Tereza en Andre. Dit was vir ons net so n heerlike ervaring om saam met julle te kuier. Nou is julle deel van ons Andante familie en is enige tyd welkom!

Andante B&B
Lereze M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lereze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

By verre die beste verblyf waar ons al gebly het.

Ons was met oop arms verwelkom en het baie tuis gevoel. Die kos is iets waarvoor ons sal teruggaan, heerlik. Baie dankie vir als.

Andante B&B's terugvoer

Baie dankie vir julle ook Lereze en Sean. Dit was 'n voorreg on julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien vir nog 'n lekker kuier. Julle is enige tyd welkom.

Andante B&B
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-straat 10, Cola-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnxdaRvqQ3NATgsczNXJji0wgsoLwONczaqEeCy05pQ3C9Qmcli?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 10 Atlantic Street Cola Beach 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.033973001958 22.816582558999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!