Mookgopong Akkommodasie by Andante Game Farm | LekkeSlaap
+87

Andante Game Farm

68 resensies
Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Andante Game Farm is in 'n malariavrye gebied in die pragtige Waterbergbosveld. Dié plaas bied 'n onvergeetlike bosveld-ervaring en is net 90 minute se ry vanaf Pretoria op die N1.

Ons bied verblyf in rondawel-chalets en daar is ook 'n karavaanpark en 'n kampeerterrein. Elke rondawel is toegerus vir selfsorg en het 2, 4 of 6 beddens, lugversorging en privaat braaigeriewe. 'n Gemeenskaplike swembad is ook beskikbaar.

Paartjies wat op soek is na 'n puik trouplek sal bly wees om te hoor ons het 'n kapel, en die Fountain Suite is ideaal vir duifies wat op nuut trou aan mekaar wil beloof in die teenwoordigheid van vriende en familie.

Laatmiddag drom die bokke saam op die stuk bosveld van 6 hektaar en gaste moet hul oë oophou vir blouwildebeeste, koedoes, sebras, rooibokke, blesbokke, en af en toe selfs 'n njala. Hierdie pragtige diere wei rustig in die welige gras terwyl die son sak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir Andante Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Gaste dink Andante Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVfdVc0L1vKBedZdvU6Olr4uOHyjPNmf6P4vPaysF77zmyIJWpV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.450958632965 28.704416155815
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za