Winklespruit Akkommodasie by Andante Villa 16 | LekkeSlaap
+14
+14

Andante Villa 16

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 8, Andante Villas 16, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Andante Villa 16 is in ruim selfsorgwoonstel in Kingsburgh met slaapplek vir tot en met 10 gaste.

Dié woonstel het 'n uitsig oor die swembad en beskik oor 4 slaapkamers wat badkamers deel wat toegerus is met storte en baddens. Drie van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Let asb. daarop dat die woonstel maak gebruik van koopkrag wat naby gekoop kan word.

Die sitkamer lei na 'n stoep wat oor die swembad uitkyk en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is ongelukkig nie TV nie.

'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Parkeerplek in 'n motorhuis word voorsien sowel as parkeerplek vir 'n sleepwa.

Braaigeriewe is by die gemeenskaplike swembad beskikbaar en word met ander gaste gedeel. Die kompleks bied maklike toegang tot die strand deur 'n klein hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Andante Villa 16 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Andante Villa 16
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Middleton-weg 8, Andante Villas 16, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Andante Villa 16 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 8, Andante Villas 16, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQkGj40O2jG5K50kvybNyohJnhIbCJRmY6MIJw92QyBK0cHK2AA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 8 Middleton Road Andante Villas 16 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-16:00 10:00 -30.095606292695 30.860504376083
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za