Andeo Golf Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Andeo Golf Suite is binne die Langebaan Country Estate en bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel. Die ouwêreldse strandmeerdorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en sy magdom besienswaardighede verken kan word.

Dié smaakvol versierde eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en dit het 'n privaat ingang. Die eenheid is oopplan en is met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort toegerus.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en basiese kookgerei. Daar is ook 'n eetkamertafel met 2 stoele, 'n TV met DStv en braaigeriewe beskikbaar. Gaste is ook welkom om die van die landgoed se geriewe gebruik te maak.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, perdry, kajakvaart, stap, gholfspeel, ski en branderplankry.

Slaapplek

'n Bespreking by Andeo Golf Suite sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Andeo Golf Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]