Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andes Clarens Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Andes Clarens Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Casandra W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casandra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious and personal service.

The staff were all very friendly and helpful, and no request for assistance was a problem for them. The farm is well situated, being close enough to the tourist attractions, but far enough for you to just escape and enjoy the countryside. Fantastic amenities, so comfortable. We would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing experience.

From the time of our arrival, we were welcomed with open arms. The hosts are exceptional attending to every aspect of comfort. The units are beautiful, comfortable and cozy. The farm itself offers spectacular views and breathtaking hiking routes. I would highly recommend Andes Clarens Guesthouse to anyone in need of crisp fresh air, tranquility and top-class hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons groot teleurstelling was dat daar niemand was toe ons gearriveer het nie.

Na 'n rit van 6 ure, ons moes in die kafee rondsit en wag vir die eienaars om op te daag. Ons het wel tyd van aankoms bevestig per epos 2 dae voor die tyd. Ek het my bejaarde ma saamgeneem, gevra dat beddens uitmekaar geskuif word, maar daar is vir my gesê dat dit nie moontlik sal wees nie. Dit is toe wel op die dag van aankoms gedoen. Mens kry ook die idee op die advertensie dat die eenheid waarin mens bly meer privaat is, maar dit is verbind aan 'n 2de eenheid, wat nie ideaal was nie. Mens deel ook 'n stoep met die eenheid langsaan, nie ideaal nie. Ons Dstv het vir 3 dae nie gewerk nie. Die selfsorggeriewe is baie beperk, met baie min eetgerei, geen vleis of steakmesse ens. Baie min spasie in kombuisie om wel selfversorgend te wees. Dit sou ook gaaf gewees het indien 'n klein basiese ontbyt ingesluit was by die prys, aangesien die oornagtariewe van die hoogste in die omgewing is. Ontbyt is beskikbaar teen R220 per persoon, bietjie buitensporig! Ek moet darem noem dat die eenheid baie netjies was, matrasse gerieflik en netjiese badkamer. Ongelooflike mooi tuin. Ons het vooraf gelees van gasvryheid en dat mense se voertuie selfs gewas is, maar het dit ongelukkig nie self ondervind nie. In kort, ek dink die prys van die eenheid, vir dit wat mens kry, is heeltemal te hoog. Ingeslote ontbyt sou miskien die prys kon regverdig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek.

Baie lekker gebly in die mooi plek. Die tuine is iets besonders. Die plek is lekker groot vir twee, modern en goed ingerig. Sal weer daar bly. Baie mooi views. So 6 minute van die dorp af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met tieners

Wonderlik!

Onbeskryflik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf na aan Clarens, baie hoë standaarde, hotel kwaliteit.

Uitstekende verblyf. Uitnemende waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Die ekstra dinge maak 'n verskil. Ongevraagde aandag, koue wyn met aankoms, warm worsrolletjies met ontwaking en niks was ekstra nie. Die kar is gewas, baie baie netjies. Vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best Guesthouse we have stayed at in ages.

The owners were so welcoming and friendly. The rooms are immaculate, so stylishly decorated and clean. The attention to detail in each room made us feel right at home. The garden was breathtaking. Can't wait for our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgardt V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is top klas!

Baie netjies, en baie vriendelike personeel wat ons baie welkom laat voel het. Fantastiese diens, op 'n prentjie mooi plaas. Baie veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaasomgewing, gasvry en uitstekende geriewe.

Baie vriendelik ontvang met koffie/tee en beskuitjies. Eenheid se kombuis goed toegerus om vir 2 persone om gerieflik kos te kan berei as dit moet met 'n rustige braai in tuin. Vertekke is ruim met 'n kwaliteit konings grootte bed en groot gerieflike badkamer. Stoep bied mooi uitsig op plaas en omgewing. Gasvryheid van die eienaars is 5 ster. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian Marguerite V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian Marguerite V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien uit tien.

Gawe gasheer, topklas gerief, mooi landelike plaasuitsig vanaf gemaklike stoep. Heerlike stilte snags. Ons het die glasie sjerrie teen die koue baie waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Loshande een van die beste gastehuise waar ons nog ooit gebly het in die hele Vrystaat! Alles was net PERFEK! Uit die boonste rakke! Die tuine is pragtig, die dekor is stylvol, dit is skoon en netjies! Die versnapperings waarmee ons verras was, was 'n groot bederf! Die eienaars is gasvry en weet hoe om dinge 100% reg te doen! Ons gaan vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, location and setting was absolutely stunning.

From the time of arrival to departure we were made to feel very welcome. The hospitality yet privacy was amazing and very special. Attention to detail in the units is spectacular and very tasteful. The hosts were also very accommodating with any special requests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Baie stylvolle, pragtige plekkie. Ons het die rustigheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend. Baie mooi. Skoon, netjies en stylvol. Vriendelike gasheer. Een van beste verblyf ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendlike ontvangs, pragtige tuine.

Die eenheid is baie gerieflik ingerig en is baie smaakvol gemeubileer. Ons verblyf was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maresa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte luuksheid in 'n plaasmileu.

Ons het 2 nagte by Andes oorgebly. Die kamer is uiters smaakvol gemeubileer, baie prakties, met 'n handige kombuisie en uitstekende badkamer. Die kamer maak oop op 'n lieflike stoep wat jou aantrek soos 'n magneet. Philna en haar bekwame span het baie moeite gedoen met die voorbereiding van die kamer. Daar was klomp plekkies vars blommerangskikkings, water en lekkergoedbederfies. Die kamer was perfek skoon en netjies en die bed slaap heerlik. Die badkamer het dubbelgeriewe en is heerlik ruim en luuks. Ons het elke oggend ontbyt geniet - werklik die beste wat ons nog ooit gehad het! Die gastehuis is enkele minute buitekant Clarens geleë op 'n lieflike plaas waar skapies en beeste nog bulk en perde pronk - en 'n mens is binne enkele minute in die dorpie. Ons sal beslis weer en weer terugkom noudat ons hierdie gasvryheid en juweel ontdek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, uitstekende diens.

Gewoonlik is 'n tweede besoek, aan 'n plek waar die eerste besoek uitstekend was, ietwat van 'n teleurstelling. Nie hierdie keer nie. Ons tweede was nog beter as die eerste in 2016. Philna is 'n uitstekende gasvrou en die diens was voortreflik. Ons 4 dae het gevoel soos twee weke. Almal by Andes het ons spesiaal laat voel. Ons beveel Andes aan - dis die beste gastehuis wat ons nog ooit besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rupert M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gehalte, uitsonderlike gasvryheid.

Uitsonderlike mooi tuin, baie goed onderhou. Verblyf baie netjies en stylvol met baie aandag aan die klein dingetjies wat verblyf net beter maak. Uitsonderlike gasvryheid. Gerieflik naby aan Clarens om sonder moeite in te ry, maar ver genoeg om die stilte van die platteland te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies. Die beste diens.

Baie lekker gebly. Beste diens en verblyf. Vriendelike gasheer en -vrou. Baie dankie, ons kom weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtte B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ons ondervinding het ons verwagting oortref - die pragtigste uitsigte, rustig, stil en soveel ekstra bederf, wat ons nie verwag het nie. Ek persoonlik, het die ondervloerse verhitting baie waardeer, omdat ek maklik koud kry. 'n Stukkie juweel! Hoop om binnekort weer te kuier. Baie dankie vir julle gasvryheid en opregte vriendlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Gesin met klein kinders

Pragtig en luuks.

Van die intrapslag haf et ons soos eregaste gevoel - die akkommodasie is pragtig en luuks. Ons is gasvry ontvang en is soos BBP's behandel - baie dankie vir Marius en Philippa dat julle, julle pragtige stukkie aarde met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Gesin met tieners

Absolutely gorgeous and meticulous attention to detail.

Our hosts went above and beyond to ensure that our stay was comfortable in this gorgeous guest house. Every little detail spoke of their passion for hosting people and making them feel welcome in a haven of luxury and beauty. From spoiling us with a glass of sherry to abate the cold, snacks placed in beautiful bowls, a delicious breakfast treat, game viewing, a walk to the bush church under arching poplar trees, and the elegantly decorated guest suite - it was all just fantastic. They even washed my dust-covered 4x4 on the morning of our departure! Honestly haven't felt so heart-sore to leave a place in a long time. A pair of motorised paragliders on the neighbouring property treated us to a beautiful display of their aerial antics too. The kids squealed with excitement when they flew down within a couple of meters overhead to smile and wave at us! It was an unforgettable experience, thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Warren P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place!

The room is wonderful and the gardens are a sight to see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaamste & pragtigste verblyf.

Andes Clarens Gastehuis is pragtig, met die mooiste verblyf, en vriendelikste eienaars. Alles was topgehalte en puik. Hierdie gastehuis word sterk aanbeveel vir onvergeetlike verblyf in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met klein kinders

Exceptional food, accommodation and excellent hosts.

Philna en Marius is ongelooflike mense met 'n pragtige gastehuis en plaas. Ons het gevoel soos familie en die aandag aan detail en hulle vriendelikheid het ons beïndruk. Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en veilig en weg van die dorp maar tog 5 minute se ry van die middel van Clarens af.

Ons het die verblyf baie geniet en die ligging was fantasties! Baie netjies en alles wat jy nodig het onder een dak. Sal definitief weer daar bly as ons na Clarens gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Sal altyd van Philna en Marius se gasvryheid gebruik maak.

Gastehuis by uitstek vyfster toekenning. Gasvryheid en diens by verre van uitstaande gehalte. Sal enigeen aanbeveel om van Andes gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata L
Saam met vriende

Ongelooflik mooi.

Andes is 'n pragtige plek, gehalte is uit die boonste rakke in 'n ongelooflike mooi tuin. Werklik die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester R
Besigheidsreis

Uitstekende kwaliteit!

Pragtige en uiters goedversorgde omgewing - baie gerieflik met besonderse hoë kwaliteit akkommodasie. Pragtige uitsig in 'n baie rustige plaasomgewing - akkommodasie hoogs aanbevole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yzelle V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Beste gastehuis wat ons al ooit besoek het. Die diens is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA227efd834aff0ae054f2ddf898117c2cffc40a819ece267255d02d2de75d8dc9b8c7190cdf974d1783487820c5bd34d083fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 R712 Welgelegen 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.469877978546 28.404020007271