LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andora Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Andora Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andora-weg 162, Grosvenor, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Andora Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Bluff in Durban. Dié gastehuis is 800 m vanaf die Bluff Towers-winkelsentrum, 1,9 km vanaf Ansteysstrand en 15 minute se ry vanaf Durban se hoofstrand en uShaka.

Verblyf word in 1 selfsorg-chalets en 5 dubbelvolume kamers, waarvan 1 sy eie balkon het. Dié verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers en kontrakteurs. Die gastehuis bied slaapplek aan 23 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n gemeenskaplike eetkamer. Gaste kan in die tuin ontspan en die braaigeriewe gebruik. Daar is ook 'n dek met sitplek en veilige parkeerplek en sekuriteitskameras is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Andora-weg 162, Grosvenor, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andora-weg 162, Grosvenor, Bluff, 4036, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATK4SJiYXDLgOQueP4OPfrIrWCQj8HSJIKvfguXrR6uFDIh4LI2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 162 Andora Road Grosvenor 4036 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.918489546738 31.008680489584
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!