Blydeville Akkommodasie by Andranus Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Andranus Guesthouse

40 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 1, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andranus Guesthouse is in Upington geleë en bied 'n keuse tussen 6 eenhede.

Gaste kan een van die Braai Gesinseenhede of die Tuinkamer bespreek. Die Braai Gesinseenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die eenhede het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n slaapbank vir die kinders. Let asb. op dat kinders ouer as 13 jaar 'n aparte eenheid moet bespreek. Die eenhede het ook privaat braai-areas vir gaste se gebruik. Die Tuinkamer het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste.

Al die eenhede het en suite-badkamers, TV's en lessenaars. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Honde is welkom, mits dit vooraf gereël word.

Andranus Guesthouse is net 200 m vanaf Hoërskool Duineveld, 550 m vanaf die Kalahari Mall en 700 m vanaf Upington Medi-Clinic.

Upington is gerieflik op die pad na die Kgalagadi Oorgrenspark en Namibië geleë en bied doendinge soos kanovaart, riviervaarte met sonsondergang en besienswaardighede soos die Kalahari-Oranje Museum of die Oranjerivier Wynkelder.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir Andranus Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rondomstraat 1, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Andranus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 1, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv5XmsuGSp7h3EEIilQng03pC7Fc1oeY3PskYTnMqzMWAbRPiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 1 Rondom Street Blydeville 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.438269456485 21.260928647885
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za