Andre's 2 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Andre's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Elke slaapkamer het ingeboude kaste. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond, stoof, verskeidenheid van kombuisgereedskap, eetgerei en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Dit leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv Compact-kanale.

Die gebou is naby nagklubs, restaurante, museums, 'n My CiTi-bushalte, die KIKS, Kunstekaap, Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Andre's 2 Bed Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Andre's 2 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za