LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andre's Place | LekkeSlaap
+29

Andre's Place

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Andre's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Piet V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou is baie vriendelik en laat gaste spesiaal voel.

Gasvrou is uiters behulpsaam en loop die ekstra myl om behulpsaam te wees. Die plek word deurgaans skoon en netjies gehou tydens die verblyf.

Christa D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dankie Andre en Annie vir n aangename oornag. Die eenheid is netjies, goed toegerus, beddens slaap gemaklik en julle is twee gawe mense. Was lekker om julle te ontmoet en ons sal beslis weer kom.

Andre's Place's terugvoer

Baie dankie Christa.
Kom kuier gou weer.
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Seenwense,
Andre en Annie

Andre's Place
Nosicelo J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nosicelo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie mense met goeie harte.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good people with good hearts.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elsa J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die wonderlikste mense wat uit hul pad gaan om jou te help.

Beste ontbyt ooit. Veilige skoon omgewing. Sal altyd daar bly as ons Durban toe gaan. Pragtige kamer wat skoon en netjies was.

Ronel N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus die paar dae.

Andre en Annie is baie gasvry en vriendelik.

Andre's Place's terugvoer

Baie dankie Ronel,
Dit was 'n voorreg om julle beter te leer ken.
Baie sterkte en beste wense.
Andre en Annie

Andre's Place
Catherine S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience. Accommodation outstanding. Owners very welcoming, friendly and they go out of their way to ensure that their clients have a wonderful stay.

Thank you Andre and Annie.

Andre's Place's terugvoer

Dear Catherine and Lee Ann,
Thank you so much for staying with us.
We loved our breakfast chats.
You are always welcome, we would love to welcome you back soon.
Kind regards,
Andre and Annie

Andre's Place
Chantélle V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantélle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Can definitely recommend Andre's Place! Top notch service!

We were welcomed with fresh fruit snack and ice cold water. Fresh milk in the fridge and proper coffee sachets. Everything was neat and tidy and fresh. Loved it! Will definitely visit again when we have to go to Durban.

Tsakani M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsakani M

Take me back!

It was absolutely amazing. Annie and Andre are really fantastic and have good hearts. Their place is stunning. The beach and restaurants happen to be +- 15-20 minutes walk!

Mandy S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S
Enkelreisiger

Perfect place to stay.

Beautiful accommodation and Annie is the best hostess ever. Felt like home away from home.

Corali B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corali B
Besigheidsreis

Was baie aangenaam gewees.

Ons is baie gelukkig met die diens en hulp van Annie. Ons moes 'n ekstra nag bly en alles was sommer maklik gereël. Dankie vir alles.

Ina V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en gerieflik.

Uitstekend vir 2 enkellopende vrouens. Andre en Annie was so behulpsaam met alles. Alles gerieflik. Kan die plekkie vir enige een aan beveel. Heerlike ontbyt met elke dag skoonmaakdiens asook wasgoeddiens.

Hannelie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige en gerieflike verblyf.

Ons het werklik 'n baie aangename verblyf by André's Place gehad - alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om hulp aan te bied en ons tegemoet te kom.

Louwna P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwna P
Besigheidsreis

What great hospitality!

André and Annetjie at Andre's Place went the extra mile and then some. Great hospitality, nothing too much trouble (made me some breakfast packages for early trips). Lovely area - close to King Shaka Airport, Lighthouse Beach, shops and restaurants. Highly recommended!

Andre's Place's terugvoer

Baie dankie Louwna,
Dit was 'n groot voorreg om jou beter te leer ken. Jy is 'n pragtige mensie. Kom kuier gou weer by ons.

Andre's Place
Adrian K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian K
Besigheidsreis

Aangename verblyf.

Baie gemaklike verblyf en vriendelike diens.

Beverly V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beverly V
Saam met vriende

'n Huisie by die see.

Andre and Annie het ons verwelkom soos familie. Ons kamers was gerieflik en dis wonderlik om WiFi te hê. Hulle het vir ons verwelkom met 'n drankie, ons gehelp aflaai en nooit gevra om eerste die rekening te betaal. Hulle het elke dag gevra of ons gerieflik is en elke dag 'n bietjie gesels. Ons het heerlik gewoon en sal weer daar gaan bly.

Andre's Place's terugvoer

Baie dankie liewe Beverly,
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Mag jy en jou pragtige familie geseend wees. Sien uit na jul volgende besoek.

Andre's Place
Hannes V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en goed geleë.

Ons het 4 nagte hier gebly. Dis baie skoon, goed toegerus en in 'n veilige are. Die gashere was vriendelik en behulpsaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Safe, clean, well located.

Stayed for 4 nights. Very nice, clean well-equipped apartment in a secure area. Hosts friendly and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andre's Place's terugvoer

Baie dankie, Hannes, julle is altyd welkom hier by ons.
Alles wat mooi is word julle toegewens.

Andre's Place
Lenie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stil en ontspannend met rustige atmosfeer.

Gasvry, vriendelik en behulpsame, gawe mense.

Andre's Place's terugvoer

Baie dankie, Lenie, julle is altyd welkom.

Andre's Place
Kgopotso M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgopotso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place ever, it doesn't even feel like accommodation feels more like home. Annie is the best so kind I'm already missing her hugs.

The best place ever so quiet and chilled.

Andre's Place's terugvoer

Thank you so much for your kind words, dear Kgopotso.
You are always welcome to stay with us, please look after yourself.
Kind regards,
Annie

Andre's Place
Corne S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjiese plekkie, naby restaurante en slegs 10 minute se ry vanaf lughawe. Baie vriendelik ontvang, dankie vir jul gasvryheid.

Andre's Place's terugvoer

Baie dankie Corne, julle is altyd welkom.
Kom kuier gerus weer.

Andre's Place
Clarissa G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa G
Besigheidsreis

Vriendelikste gasvryheid wat ek nog ervaar het.

Ons was met ope arms en warm harte verwelkom, hulle het ons dadelik op ons gemak laat voel en sal beslis weer daar oorbly. Ek reis baie en hierdie was nog die vriendelikste gasvryheid wat ek ervaar het.

Andre's Place's terugvoer

Baie dankie Clarissa.
Jy is altyd welkom.
Kom kuier weer.

Andre's Place
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilken-rylaan 38, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5cDE1Op1YOjDbsUp3PfKC4i0uVBwtvPP9rPkKljnNSpwgurEQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 38 Hilken Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.720883113116 31.08168356562
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!