Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anemoon

Kiewiet
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 1 slaapkamer op die boonste verdieping en 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die kamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens langs mekaar om 'n dubbelbed te vorm in die onderste 2 slaapkamers. Daar is ook 2 slaapbanke geskik vir 2 kinders. Gaste in die onderste 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne word vir die slaapkamers, maar nie vir die slaapbanke voorsien nie. Daar is ook badhanddoeke vir 6 gaste, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is ook 'n oopplan-sitarea op die boonste verdieping en 'n kombuis wat met 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien sowel as balkonne en 'n braai-area. Verder is daar 'n aparte area met 'n TV met DStv op die onderste verdieping.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle skottelgoed moet deur die gas skoon gelaat word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tinkie
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer

  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alle skottelgoed moet deur die gas skoon gelaat word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoonlaan 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA609babc636ee9658e8f6c0ec1b1a837a003888993798bad93456b340e03be35bd810b66ddd143e7f5cb02ed334c30d37418f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 12 Anemoon Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3811729 21.418349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem