Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anemoon

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoonlaan 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anemoon bestaan uit 2 moderne dubbelverdiepingwoonstelle met 3 slaapkamers en 2 badkamers elk. Die woonstelle kan apart of saam gehuur word. Die eiendom is net 'n paar minute se stap van die strand, hawe en die gholfbaan af.

Elke woonstel bied slaapplek aan 8 gaste, 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik elkeen oor 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapbanke in die leefarea, maar eie beddegoed moet asb. saamgebring word. Anemoon voorsien linne en badhanddoeke vir 6 gaste, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuise is ten volle toegerus met stowe, oonde, mikrogolfoonde en yskas-vrieskaste. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafels nuttig. Elke eenheid het 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Albei woonstelle het balkonne bo met braaiplekke.

Stilbaai bied spa-baddens, visvang, seilplankry en vlieërbranderry, seiljag en kanovaart. Gaste kan verskeie voetslaanpaaie geniet soos die Noorkapper Voetslaanpad wat die kuslyn na Jongensfontein volg, die West Bank-roete wat uitstekende voëlkykgeleenthede bied, die Pauline Bohnen-roete en die Lappiesbaai Strandroete wat wonderlik is gedurende walviskykseisoen.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Anemoon
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Anemoonlaan 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anemoon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoonlaan 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA609babc636ee9658e8f6c0ec1b1a837a003888993798bad93456b340e03be35bd810b66ddd143e7f5cb02ed334c30d37418f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 12 Anemoon Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3811729 21.418349