Hluhluwe Akkommodasie by Anew Hotel Hluhluwe | LekkeSlaap
+18
+18

Anew Hotel Hluhluwe

Hotel
  • Vanaf R1 344 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 242 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anew Hotel Hluhluwe is tussen die Groter St. Lucia Vleilandpark, 'n wêrelderfenisgebied en die Hluhluwe Wildreservaat wat die tuiste van die Groot 5 is.

Verblyf word in toegeruste kamers en rondawels gebied met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die hotelkamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens en privaat badkamers met baddens en storte.

Die rietdak-rondawels het 2 verdiepings en beskik elk oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n privaat sitarea.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad met 'n kroeg. Die perseel het 'n restaurant en konferensie- en trougeriewe.

Hluhluwe spog met verskeie doendinge en besienswaardighede, soos perdry, staptoere, die Reptiel Park, DumaZulu Traditional Village en die gewilde Hluhluwe-Imfolozi Wildreservaat

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Hoofweg 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 344
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 344
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 344
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 242 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA498b8fd554ac77566aa0071e4650dff66f485455f825b3be3d26a5ee3f92f888ed83cc942171a19264f71cf0c2b33101d8ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 344  per nag (vir 2 persone) 104 Main Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.017271963915 32.266699991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za