KwaZulu-Natal Akkommodasie by Anew Hotel Ingeli Forest and Spa | LekkeSlaap
+43
+43

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa

Hotel
  • Vanaf R1 184 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Weza, Tussen Harding en Kokstad, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa skuil aan die voet van die Ingelibergreeks naby Kokstad in KwaZulu-Natal. Dis met 'n uur se ry vanaf Port Shepstone en 2,5 uur se ry vanaf Durban. Dié oord word deur 'n pragtige inheemse woud omring en is die ideale plek om te kom herlaai.

Vergeet van die stadsgewoel en kom geniet 'n kombinasie van 'n plattelandse leefstyl en gerieflike verblyf. Ons bied smullekker kos, buitelug-doendinge en 'n lekker ontspanne atmosfeer.

Dis die perfekte plek vir gesinne, avonturiers, troues en konferensies.

Die oord het 44 luukse kamers, 4 konferensielokale, die Foresters Bar, Eagles Nest Restaurant en die Seruga Spa. Daar is 'n ook 'n swembad, bergfietsry-roetes en 'n troulokaal.

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa het 44 ruim kamers. Elke kamer het 'n stoep wat uitkyk oor die rustige woud. Verskeie kamertipes is beskikbaar sodat gesinne, regeringsamptenare en sakereisigers ewe lekker sal bly. Die kamers kan ook omskep word in gedeelde kamers om groter groepe te akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Anew Hotel Ingeli Forest and Spa
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • N2, Weza, Tussen Harding en Kokstad, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anew Hotel Ingeli Forest and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 184
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R1 184
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 184
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Weza, Tussen Harding en Kokstad, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMjg3YzliLTdkMWMtNGIyNy04OWMwLWM4ZWVmNDk2MDBjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 184  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 N2, Weza Between Harding and Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.537777777778 29.685555555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za