LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anew Hotel Ingeli Forest and Spa | LekkeSlaap
+43

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa

Hotel

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Anew Hotel Ingeli Forest and Spa
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Cindy D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Saam met vriende

Everything about the place was absolutely stunning.

Absolutely stunning place, would definitely go there again.

Nokulunga M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokulunga M
Saam met vriende

Beautiful place, neat, and the staff is friendly.

The place is quiet, with fresh air, and calming surroundings. The staff is very helpful and nice.

Cindy A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy A
Gesin met tieners

Good value.

Great service. Food average. Only concern was that the water out of the taps and toilet was very brown. Overall a nice stay.

Gregory O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gregory O
Enkelreisiger

Pragtige omgewing met goeie geriewe, maar kort opknapping in die kamers.

Een van die hoofhangkaste se deure was baie los en daar was geen prop vir die badkamer wasbak.

Roché O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roché O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, skoon en baie netjies.

Uitstekende verblyf, baie netjies, skoon en mooi!

Eric V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric V
Gesin met klein kinders

Ons kon vir meer as 'n dag gebly het.

Ons was op pad huis toe maar Ingeli is 'n plek wat die moeite werd is vir 'n langer verblyf.

Christoffel W - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christoffel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing het lekker gebly.

Ons kamer 37A het nie die mooi uitsig gehad soos geadverteer nie. Ander kamers wel. Sal in toekoms vra vir kamers naby swembad.

Janien D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janien D
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en vriendelike personeel!

Ons was vir 'n kort tydjie daar en sou graag nog wou gaan stap! Sal definitief weer daar oorslaap!

Corrie Jansen C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie Jansen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort (maar 1 nacht) maar heerlijke tussenstop.

Prima kamers, heerlijk eten, vriendelijke bediening.

Johnnie M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johnnie M
Gesin met klein kinders

Verblyf is baie goed, die personeel is vriendelik, en die ontbyt is voortreflik!

Ons is vriendelik ontvang. Ons eenheid was lekker groot en baie gerieflik. Die motorafdak by die voordeur was baie gerieflik vir die af- en oplaai omdat dit nat was. Ongelukkig het ons nie warm water gehad nie en dit was nogals jammer. Ons het 'n lang dag se reis agter die blad gehad en sou 'n warm stort waardeer het. Ons moes water in die ketel kook om ons baba te kon bad. Die oordbestuurder het verskoning vir die gebrek aan warm water aangebied. Die probleem is volgens haar reeds opgelos.

Strydom F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Strydom F
Gesin met klein kinders

Ontspanne en in die natuur. Die 'log cabins' is baie aangenaam om in te bly.

Ingeli Forest Lodge het goeie geriewe, en die ligging daarvan maak dit 'n heerlike wegbreekplek om net weer jou batterye te kan laai.

Vanaf R1 384
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 384
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 384
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Weza, Tussen Harding en Kokstad, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMjg3YzliLTdkMWMtNGIyNy04OWMwLWM4ZWVmNDk2MDBjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 384  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 N2, Weza Between Harding and Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.537777777778 29.685555555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!