Hluhluwe Akkommodasie by Anew Lodge Hluhluwe | LekkeSlaap
+46
+46

Anew Lodge Hluhluwe

Lodge
  • Vanaf R7 600 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Lucia-straat , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anew Lodge Hluhluwe is 'n luukse selfsorg-lodge wat geskik is vir 10 in Hluhluwe.

Die lodge het 5 slaapkamers met lugversorging. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het ook 'n instapkas en 'n dubbelwasbak in die en suite-badkamer.

Die groot oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser.

Gaste kan etes by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan wat 'n satelliet-TV het.

Die leefarea lei na 'n vermaak-area wat 'n uitsig oor die swembad en mooi tuin.

Hluhluwe bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede. Gaste kan gaan perdry of stap, die Reptielpark, DumaZulu Traditional Village of die Hluhluwe-Imfolozi Wildreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Anew Lodge Hluhluwe sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • St Lucia-straat , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 600
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R7 600
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R7 600
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Lucia-straat , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA566953cf0b54f29fa7fcfffe79c88c592e47d63cfc79a853dfd5aa23df751c40d9e193bc69da7d061e0fed3a6433d76b498f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 600  per nag (plek vir 10) St Lucia Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.016061406281 32.267365769311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za