Lydenburg Akkommodasie by Angel Guest House | LekkeSlaap
+20
+20

Angel Guest House

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Angel Guest House bied gerieflike verblyf in 'n intieme gastehuis in Lydenburg. Die gastehuis rus in 'n lieflike tuin te midde van vars lug en bome.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers: 5 dubbelkamers en 2 koningkamers. Elke kamer het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n bottel water. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die groot tuin kan as trou-venue ingespan word en is ideaal vir 'n braai of piekniek. Rus en vrede is te vind in hierdie vriendelike, ontspannende atmosfeer. Lydenburg is 'n myndorp wat aan die voorheuwels van die bekende Long Tom-pas skuil.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 5 resensies vir Angel Guest House
Netheid
2.6/5
Diens
2.4/5
Ligging
1.6/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.4/5

Ligging

  • Fouriestraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHCMSuNW5nxHi2o9v2kwxx8rf5cC8fHBaAHwGtiVv0b1ww5Wgb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 24 Fourie Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.089107 30.456942
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za