LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Angelica Guest House | LekkeSlaap
+29

Angelica Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Smuts Laan, , Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Angelica Guest House is aan die suidekant van Boksburg geleë, ongeveer 14 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Verblyf word aangebied in 8 kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed en hul eie en suite-badkamer. Die kamers is rondom 'n groot boom gebou en 2 van die kamers kyk uit oor die swembad. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste toegang tot die swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek wat na aan die kamers is. Ontbyt word bedien in die gastehuis en middagete en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Johannesburg se middestad is net 15 minute se ry ver. Die Apartheid Museum is by Gold Reef City en dit is net 20 minute se ry van ons af. Daguitstappies na verskeie interessante plekke kan ook gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Angelica Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 36 Smuts Laan, , Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Angelica Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Smuts Laan, , Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c6bccd59446c8b76d94ba9aa55d7a7c0cb9752f43adc31e35bb367b4ea1ac83cc6dbe4f7de9d0f8c0815b9dfc3d04e14b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 36 Smuts Avenue Libradene 1459 Gauteng 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -26.245662255563 28.24937671423
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!