LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Angelica Guest House | LekkeSlaap
+29

Angelica Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Angelica Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marlie N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie N

Baie mooi en netjies.

Baie mooi plek en het ons almal was geakkommodeer. Ons het elke dag lekker ontbyt gehad. Die kamers was net bietjie klein vir 3 mense om te deel en dit was die rede dat die gasvrou gesê het die kinders was onnet.

Sias N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en veilig.

Met aankoms vriendelik verwelkom. Kamer skoon en netjies. Sal dit aanbeveel.

Leonard W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard W
Gesin met tieners

Goed.

Ons het net gesukkel dat die dame ons slot van ons deur regmaak. Ons was maar onrustig oor die feit dat die deur oopstaan. Die yskas seël nie mooi nie met die gevolg dat ons nie ys kon maak nie. Sy moet net seker maak dat die hondemis nie voor die kliënt se deur lê nie, ons het daarin getrap. Die gastehuis was net te ver vir ons vanaf Birchwoord gewees, ons sal volgende jaar na iets nader moet kyk. Geen probleme verder nie. Dankie vir jul reëlings alles was in orde.

Fanie S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Liz is 'n ware gasvrou!

Christa H - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H
Saam met vriende

Awesome!!

Really enjoyed the stay. Will stay there again.

Christa D - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies. Heerlike ontbyt.

Liz was baie vriendelik en ons sal defnitief weer gaan, het al klaar weer bespreek vir ons volgende besoek aan Boksburg. Waarde vir geld en het baie veilig gevoel.

Schalk B - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Gesin met tieners

The host was extremely kind and helpful

Baie lekker, baie waardeer. Dankie vir die bystand.

Anton C - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was not a to bad place to stay.

Wonderful location.

Tracy M - Jul 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy M
Gesin met klein kinders

Good clean friendly service

Very friendly, warm and helpful. Good for children, although we stayed in winter and the pool was far to cold to use. Well situated for our needs.

Schalk J - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

We had a real friendly welcome on arrival and the room was nice and clean

Not always that you can say you stayed at a guesthouse with a "at home feeling"

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Smuts Laan, , Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c6bccd59446c8b76d94ba9aa55d7a7c0cb9752f43adc31e35bb367b4ea1ac83cc6dbe4f7de9d0f8c0815b9dfc3d04e14b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 36 Smuts Avenue Libradene 1459 Gauteng 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -26.245662255563 28.24937671423
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!