Leeupoort Vakansiedorp Akkommodasie by Angelica's | LekkeSlaap
+10

Angelica's

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Angelica's is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp. Dit spog met 'n lieflike berg-uitsig.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Een van die badkamers is en suite en albei badkamers het 'n bad en 'n stort. Beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie onder die huis.

By Leeupoort Vakansiedorp kan gaste wild wat vrylik rondloop en verskeie voëlspesies besigtig. Doendinge sluit fietsry, draf, stap, swem in die gemeenskaplike swembad of 'n wildrit in die reservaat in. Daar is ook 'n winkel, 'n drankwinkel en 'n restaurant op die dorp.

Slaapplek

’n Bespreking by Angelica's sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Angelica's
Netheid
3.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Angelica's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuSBVpF9Vd0I0AQVqw3YPmiPVtzIJePTP9h15pewM3Z57WPrCNm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 Off the R516 Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -24.924367 27.645017
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za