Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angler's Paradise

Huis 2
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Huis 2 beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea wat toegang bied tot 'n dek met 'n see-uitsig. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer, asook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, etenstafel en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan hout en ys op die plaas koop.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 7,5 km na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum, aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
As gaste 'n skoonmaakdiens benodig kan dit met Noël op die perseel gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 3
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis het 'n panoramiese uitsig oor die see en is baie privaat wat dit ideaal maak vir 'n wittebroodpaartjie. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en dié kamer gebruik 'n tweede, aparte badkamer. Die badkamers het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n etenstafel in die kombuis en die eenheid het ook 'n buitebraai met 'n pizza-oond. Daar is 'n TV met 'n klomp DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan hout en ys op die plaas koop.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 7,5 km na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum, aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
As gaste 'n skoonmaakdiens benodig kan dit met Noël op die perseel gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houtkajuit
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Houtkajuit het 'n panoramiese uitsig oor die see. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n Webber-braai. Gaste kan die skouspelagtige uitsigte oor die kuslyn geniet of voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan hout en ys op die plaas koop.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 7,5 km na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum, aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
As gaste 'n skoonmaakdiens benodig kan dit met Noël op die perseel gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 1
Vanaf R2 050
R2 050 R1 367
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Huis 1 beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea wat toegang bied tot 'n dek met 'n panoramiese see-uitsig. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf. Die leefarea het 'n binnebraai, 'n etenstafel en 'n knus sitarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan hout en ys op die plaas koop.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 7,5 km na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor die inklokdatum, aangesien dit kan verander weens onvoorsiene omstandighede.
As gaste 'n skoonmaakdiens benodig kan dit met Noël op die perseel gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Kliprivier-plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMGZlZjY4LTRiOGYtNGIxZS1iOWJmLTEyYzNkZDQ2YTI5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 R102 Farm Kliprivier 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08047838298 24.25793653929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem