Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anglers Court

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Court-weg 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anglers Court bied luukse selfsorg-eenhede in die hartjie van Dullstroom.

Ons bied verblyf in 6 luukse eenhede, elkeen individueel versier en toegerus vir selfsorg. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 van die eenhede het 2 ekstra enkelbeddens in 'n solderkamer vir kinders. Elkeen het 'n privaat patio met ingeboude braaigeriewe. Die kombuisies is volledig toegerus met basiese selfsorg-geriewe.

Anglers Court is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels. Daar is verskeie doendinge in die omgewing. Ons kan visvanglesse en -toere, kleiduifskiet reël by Lake Heron se Kleiduifskietbaan, wat net 8 km van ons af is. Ons kan ook 'n whiskey-proe by een van bekendste whiskey-kroeë, slegs 1 km van ons af, organiseer en ons is na aan 'n instansie wat perdryritte bied. Die Bird of Prey Centre, wat verskeie doendinge aanbied, is ook net 2 km buite die dorpie.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 98 resensies vir Anglers Court
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Suzanne And Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 98

Maande gelys 9

Ligging

  • Court-weg 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Anglers Court het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Court-weg 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfe169e6840b105499a598652815fb02d08dc10170aa667848d23bab9e8e775f778a76314672bd87bf9ae6a5abf7910e563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 1 Court Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420516683166 30.104017495978
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem