LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anhuis | LekkeSlaap
+5

Anhuis

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroom-straat 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R820 R738 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anhuis is 'n gastekamer met slaapplek vir 2 in 'n geskiedkundige Karoohuis op Colesberg.

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Vir die koue Karoonagte is verwarmers en elektriese komberse beskikbaar. Anhuis bied ook boeke vir lees met geskikte leeslampe.

'n Privaat ingang en 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Anhuis is stapafstand vanaf verskeie restaurante, 'n staproete en die middedorp.

Slaapplek

’n Bespreking by Anhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Anhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Stockenstroom-straat 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Anhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
R820 R738
per nag, vir 2 mense
Vanaf R820
R820 R738
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroom-straat 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73kUI7iIjufa9z8KNZhiVWkIZ34x1cKLPwF4Vf5bqU3eFEwiWv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820, nou Vanaf R738  per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 10 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -30.720593 25.095331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!