Anhuis
Opsomming van Resensie
Albert C - Des 2021
Gemiddeld
’n Enkelaand-oorslaap as deel van ’n langer reis.
Mara S - Des 2021
Gemiddeld
Beste verwelkoming!
Anhuis se terugvoer
Baie, baie dankie, julle lieflike mense. Dit is 'n voorreg om sulke mense soos julle as gaste te kan huisves. Dit voel soms, met mense soos julle, asof ons lankal vriende is. Ek het julle baie geniet. Pas julle op. Baie liefde, Anel.
Stephan D - Aug 2021
Gemiddeld
Goeie stop met ’n egte ervaring.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie, Stephan. Jy is 'n fantastiese mens en gas.
Jy is verseker enige tyd welkom.
Pas jou op.
Baie groete
Anel
Elainie C - Feb 2021
Gemiddeld
Goeie, vriendelike diens.
Anhuis se terugvoer
Dankie, Elaine.
Jy is enige tyd welkom.
Groete en pas jou op.
Anel
Helene B - Jan 2021
Gemiddeld
Hartlik ontvang deur eienares. Skoon, ruim kamer. Die perseel benodig egter aandag.
Anhuis se terugvoer
Hallo Helene.
Dankie vir jou eerlike terugvoering.
Ons het intussen geverf en die plek lyk nou soos 'n splinternuwe huis, al is hy in die 1800's gebou. Kom kyk gerus self.
Jy sal jou oe nie glo nie.
Pas julle op.
Baie groete Anel
Mirinda C - Des 2020
Gemiddeld
Wat n pragtige plek.
Anhuis se terugvoer
Baie, baie dankie vir die puik resensie, Mirinda. Dit was regtig lekker om julle hier te he. Julle is pragtige mense. Pas julle op en hoop om julle gou weer te sien. Baie groete, Anel.
Leatitsia V - Des 2020
Gemiddeld
Baie gasvrye ontvangs. Veilige parkeerplek.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie Leastitsia.
Jy is enige tyd welkom.
Baie groete en pas jou op.
Anel
Sophia F - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Anhuis se terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit verskriklik en hoop om julle sommer gou weer te sien. Pas julle op.
Groete,
Anel
Danie B - Okt 2020
Gemiddeld
Friendly, feeling welcome.
Anhuis se terugvoer
Thank you so much, Danie.
You are welcome to stay over at Anhuis anytime.
Look after yourself.
Regards Anel
Henk T - Sep 2020
Gemiddeld
Baie tuis gevoel by Anel!
Anhuis se terugvoer
Baie dankie, Henk.
Julle is enige tyd welkom.
Pas julle op.
Groete Anel
Koos L - Feb 2020
Gemiddeld
Anhuis was lafenis na dag op pad. Anel het ons hartlik ontvang en dadelik tuis laat voel. Baie dankie Anel!
Anhuis se terugvoer
Baie, baie dankie julle.
Hoop om julle weer te sien.
Baie groete
Anel
Ronelle T - Feb 2020
Gemiddeld
Baie bekostigbare, netjiese oorslaapfasiliteit.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie, Ronelle.
Hoop om julle weer te sien.
Groete Anel
Johan D - Feb 2020
Gemiddeld
Rustig.
Pieter B - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker gekuier, baie netjies en veilig. Anel is baie vriendelik.
Anhuis se terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Dis so lekker om sulke mense soos julle hier te hê. Hoop ons sien gou weer.
Baie groete
Anel
Lorraine B - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflik en stapafstand van lekker restaurante.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie, Lorraine.
Julle is enige tyd welkom.
Baie groete Anel
Judith H - Jan 2020
Gemiddeld
Dierbaar.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie Judith.
Julle is enige tyd welkom.
Baie groete Anel
Amore V - Jan 2020
Gemiddeld
Perfekte naweek of oornag bestemming.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, Amore. Julle is enige tyd welkom. Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie groete, Anel.
Hannelie M - Jan 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie, Piet.
Hoop om julle weer te sien.
Pas julle op.
Baie groete Anel
Michelle V - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflik en rustig.
Jacqueline N - Des 2019
Gemiddeld
Anhuis is beautiful! Ons het baie lekker hier gebly en sal graag weer hier oornag.
Anhuis se terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop ons sien gou weer.
Baie groete
Anel
Jinx T - Des 2019
Gemiddeld
Wonderlik, skoon, netjies en puik kliëntediens.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, Annelene. Julle is pragtige mense en ek sal julle baie graag weer hier by Anhuis wil verwelkom. Pas julle mooi op.
Baie groete,
Anel
Riana M - Des 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, skoon, netjies.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie, Riana.
Hoop om julle weer te sien.
Pas julle op.
Baie groete Anel
Robert D - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlik rustig, goeie plek om uit te rus.
Anhuis se terugvoer
Baie, baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit ongelooflik! Julle is enige tyd welkom.
Pas julle op.
Groete
Anel
Daniel L - Nov 2019
Gemiddeld
Ietwat teleurgesteld, het beter verwag.
Anhuis se terugvoer
Liewe gaste
Ek is regtig jammer dat julle nie 'n positiewe ervaring gehad het nie. Ek is ook jammer dat die honde julle gepla het.
Ons skenk onmiddellik aandag daaraan. Ons is ook besig om met die munisipaliteit te onderhandel oor straatname en 'n "Anhuis" bordjie voor die huis wat dit makliker sal maak.
Ek is regtig jammer dat julle nie 'n positiewe ervaring gehad het nie. Dit is vir ons ongelooflik belangrik dat ons gaste tuis moet voel en gemaklik moet wees.
Ons gee aandag aan die haakplekke.
Baie groete en nogmaals dankie dat julle by ons bespreek het.
Groete,
Anhuis
Sonja L - Sep 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike gasvrou en alle noodsaaklikhede.
Nicoline M - Aug 2019
Gemiddeld
Voldoende vir een aand se oorbly.
Anhuis se terugvoer
Baie dankie, Nicoline.
Die honde het nou twee geword.
Simba, ougat, stout, lewendig en mal oor mense.
Pas julle op.
Groete Anel
Piet T - Jun 2019
Gemiddeld
Perfekte oorslaap tussen die noorde en die suide.
Amanda S - Mei 2019
Gemiddeld
Really nice and cosy sleepover guest house.
Heather B - Mei 2019
Gemiddeld
Baie gemaklike, pragtige huis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very comfortable, quaint home.
Host was very helpful, and cottage was very comfortable, walking distance to village. Secure parking.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Danie R - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties gewees.
Magda M - Mrt 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik gerus!
Karen D - Mrt 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Grizelda D - Feb 2019
Gemiddeld
Perfek vir 'n een aand se oornag om by ons eindbestemming te kom.
Engela C - Feb 2019
Gemiddeld
Het heerlik uitgerus in 'n skoon en netjies se plekkie.
Jo-lize S - Feb 2019
Gemiddeld
Baie oulik en netjies.
Jeremy N - Jan 2019
Gemiddeld
Anel very friendly and accommodating. Will definitely stay there again.
Pedro R - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker om daar te rus op pad Port Elizabeth toe.
Lees meerMichelle D - Jan 2019
Gemiddeld
Will use Anhuis in the future.
Michelle W - Des 2018
Gemiddeld
Anel baie gasvry. Skoon, stil en loopafstand restaurant.
Gail V - Des 2018
Gemiddeld
Baie netjies, gerieflik en bekostigbaar.
Louwrens E - Des 2018
Gemiddeld
So rustig het heerlik geslaap.
Marla P - Nov 2018
Gemiddeld
Anel is very friendly and made us feel welcome. She is very professional and assisted us with excellence.
Hansie G - Nov 2018
Gemiddeld
Vriendelik en rustige atmosfeer.
Lees meerChristo P - Nov 2018
Gemiddeld
Lekker rustig en gemaklik.
Adele S - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker.
Lorraine B - Okt 2018
Gemiddeld
Die uiterlike kan verwarrend wees.
Zach D - Sep 2018
Gemiddeld
Lekker vinnige en veilige oorslaap tussen Gauteng en die Kaap.
Paul P - Aug 2018
Gemiddeld
Baie mooi plek en vriendelike ontvangs.
Carol E - Aug 2018
Gemiddeld
Anel was very sweet and accommodating.
Cecile D - Aug 2018
Gemiddeld
Baie gul ontvang, alles skoon en netjies.
Lana E - Jul 2018
Gemiddeld
Pragtige, baie ruim kamer. Wonderlike diens!
Jacques S - Jun 2018
Gemiddeld
Was dadelik met ope arms ontvang en tuis last voel.
Adriaan K - Mei 2018
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Petrus C - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker rustig.
Jolene T - Jan 2018
Gemiddeld
Gasvry, vriendelik, rustig.
Lees meerJaco T - Jan 2018
Gemiddeld
Netjies en hulpvaardige diens van Johan wat ingestaan het vir die eienaar.
Lees meerRita H - Jan 2018
Gemiddeld
Eienaar baie moeite gedoen om in haar afwesigheid iemand te kry wat deeglik ingestaan het.
Teresa V - Jan 2018
Gemiddeld
Great!
Anhuis se terugvoer
Thank you for this wonderful review! Hope to see you again.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockenstroom-straat 10, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Geen kinders onder 18