AnJa Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ons bied bekostigbare, gerieflike akkommodasie, net 130 km noord van Pretoria. Ons is in Modimolle, voorheen Nylstroom in die prentjiemooi Waterberg-omgewing. Ons word omring deur verskeie vakansiebestemmings, golfbane en wildplase.

Ons akkommodasie bestaan uit 2 afsonderlike selfsorg eenhede. Elkeen het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n toegeruste kombuis en sitkamer. Elke kamer het sy eie televisie, DStv en lugversorging. Elke eenheid kan op die meeste 4 persone akkommodeer. Daar is aparte, veilige parkering vir elke eenheid.

Ons is ideaal geleë vir reisigers, gholfspelers en persone met vakansie wat graag meer as een vakansiebestemming wil besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na AnJa Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za