LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anjana's 1 Bed Apartment | LekkeSlaap
+10

Anjana's 1 Bed Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights-gebou, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anjana's 1 Bed Apartment is 'n solderwoonstel in die Mutual Heights-gebou. Dit bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en van Kaapstad se mees geskiedkundige geboue. Die eenheid is in Darlingstraat en is stapafstand vanaf verskeie winkels, besienswaardighede en restaurante.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n solderkamer, 'n badkamer en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed, spieëltafel, haardroër en 'n ingeboude kas. Die onderste kamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die sitarea het 'n lekker hoekbank en 'n platskerm-TV met DStv, 'n DVD-speler en kringklank. Die leefarea het 2 tripelverdieping-baaivensters wat baie lug en ruimte bied. Gratis WiFi word voorsien.

Die gebou bied 24 uur-sekuriteit en 24 uur-ontvangs, en 'n daaglikse skoonmaakdiens en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die dak en 'n gimnasium wat goed toegerus is.

Slaapplek

’n Bespreking by Anjana's 1 Bed Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Darlingstraat 14, Mutual Heights-gebou, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 375
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights-gebou, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqk3mQ4pPGxsJ62n5qUHz0wKvy2SLl8Id8ZNocCeFk4xidjraEa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 375  per nag (plek vir 2) 14 Darling Street Mutual Heights Building 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9243426 18.4222524
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!