LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anja's Place | LekkeSlaap
+14

Anja's Place

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Anja's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Fantasties! Vriendelike, veilige en gasvrye verblyf.

Gasvryheid was wonderlik. Alles was regtig goed. Sal vir seker weer daar gaan bly. Home away from home.

Zelma W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en welkome plekkie met baie karakter.

By ons aankoms was ons vriendelik verwelkom. Die plekkie is snoesig en knus en het ons dadelik tuis laat voel. Dit het in al ons behoeftes voorsien en die eienaars was gedurende ons verblyf met ons in kontak om seker te maak dat so gemaklik moontlik was. Hulle het selfs 'n e-pos aan ons gestuur met besienswaardighede sowel as eetplekke. Altyd lekker om te weet daar is nog mense soos hulle wat uit hul pad gaan om jou verblyf 'n belewenis te maak. Dankie daarvoor. Ek beveel vir seker Anja's aan vir enige een wat in daardie rigting reis.

Estie D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Gesin met klein kinders

Lekker cosy cottage, baie gerieflik en als wat mens nodig het.

Baie vriendelike mense en hulle laat mens regtig baie welkom voel. Voel soos ons eie plekkie, sal vir seker weer hier kom oorslaap. Baie baie dankie Barbara dat jy vir ons die ekstra myl gestap het.

Koos S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Uitstekende waarde vir alomvattende verblyf.

Die persoonlike element van dienslewering oorskadu die besigheidstransaksie. Een van die belangrikste aspekte van verblyfreëlings is aanpasbaarheid vir die gas se behoeftes. Barbara het volkome daarin geslaag, met verwysing die tyd van aankoms van haar gaste. Ons was ook ten volle ingelig oor prosedures wat met 'n veiligheidskompleks gepaardgaan, wat uiters belangrik is, asook volledige inligting van die verblyfopset en alle logistieke reëlings daarom. Alhoewel ons nie van al die fasiliteite soos die wasmasjien, mikrogolfoond, stoof ens. gebruik gemaak het nie, weens die aard van ons besoek, behoort dit 'n alomvattende pakket te wees vir gaste wat van hierdie voordeel gebruik wil maak. Die ligging van die verblyf is sentraal tot inkopiesentrums en hoofpaaie. Vir 'n besigheidsreisiger die absolute ideale opset.

Pieter H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay. Very friendly service and great apartment.

See stars.

Eveline M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline M
Enkelreisiger

Uitstekend!

Barbara en Schalk is dierbare gashere, met goeie kliëntediens.

Donald C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald C
Saam met vriende

Baie aangename mense en 'n wonderlike plek!

Schalk en Barbara het geen moeite ontsien nie: skoon en netjiese plek met sy eie persoonlikheid ... het gevoel of ek by vriende in hul huis tuisgaan. Baie dankie!

Pieter P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf!

Baie skoon en netjies, diens baie goed, net jammer daar word baie gespaar op die DStv-intekening.

Anja's Place's terugvoer

Vooruit-afslag was aangebied wat voldoende was dat die gas sy eie opgradeerde Mutichoice Premium kon aanvra. Die DStv is op die Budget Bouquet, wat ingesluit is by die tarief.

Anja's Place
Ilse S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy apartment, beautifully decorated.

The apartment is well presented although a bit small. It was a pity we had to pay for someone to come out to connect the internet and then pay for subsequent usage of it - and not just the usage alone. Apart from that inconvenience, it was a good stay.

Johnathan N - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnathan N
Saam met vriende

Fantasties!

Sien die sterre hieronder!

Ina P - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en veilig.

Baie lekker gebly en naby alles wat nodig is.

Zane R - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zane R
Besigheidsreis

A home away from home.

Whatever we needed was found and we had a pleasant and successful stay.

Riana V - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met vriende

A wonderful home away from home .....

Anja's Place grew into our hearts. It's a neat, warm place to stay and has more than what you need to have a wonderful time. We will recommend it to all our friends and will stay there in the future. Thank you Schalk and Barbara for creating such a gem of a place!!!

Liezel H - Apr 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H
Gesin met klein kinders

Was very very nice to stay there, everything spotless.

We will definitly be back when ever we need to go to Pretoria, thank you very much.

Jackie D - Mrt 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D
Gesin met tieners

Wonderful, enjoyed our stay. Clean, friendly and has everything you need. Will use again

Outstanding, helpfull, friendly, clean, will return

Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldrinstraat, Montana Tuine, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhZDZkOWJjLWU3NjEtNGFhZS05NDQ4LWVlNWU5MDBhMmUxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 15 5 1 5 Alldrin Street Montana Tuine 0182 Gauteng 086 999 0018 02:00-19:00 10:00 -25.679696640189 28.265075683595
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!