LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ankers 3 | LekkeSlaap
+15

Ankers 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat 74, Ankers 3, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ankers 3 is 'n selfsorgwoonstel in Manaba aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n versameling strande, strandmere, rotsagtige baaitjies, grasheuwels, die warm water van die Indiese Oseaan, sonnige weer, subtropiese woude en plantegroei wat die skares veral gedurende die spitsseisoen lok.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n wasbak in die badkamer, en die toilet is apart.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buite-etenstafel, Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike braai-area. Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar. Ekstra parkeerplek is op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ankers 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Queenstraat 74, Ankers 3, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat 74, Ankers 3, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA087ba4a1f86c08128c78a0e36b467de8745aaef3e1063353df57e4d0375b43f5f816fc053beeeccb832ba34828c13e526c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 74 Queen Street Ankers 3 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.8534467 30.3796833
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!