Ankers A

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 22 Sep 2019.

Beskrywing

Ankers A is 'n selfsorgwoonstel in Manaba aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die Suidkus het goue strande, strandmere, grotte, grasdale, die warm Indiese Oseaan, ewigdurende sonnige weer, subtropiese woude en plantegroei wat veral in die feesseisoen skares trek.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningin-grootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 2 slaapbanke wat slegs vir kinders geskik is.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels en 'n gasbraai. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike braai-area. Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis wat kan toesluit beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Ankers A sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ankers A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R532 R426 per nag (plek vir 4)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 22 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false