Ankerview Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ankerview Guest House bied B&B-verblyf in Groenpunt. Die gastehuis is naby Kaapstad-stadion, V&A Waterfront, die middestad, Virgin Active-gimnasium en die promenade in Seepunt.

Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat individueel en smaakvol versier is. Hierdie kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukse geriewe.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien. Die gastehuis het ook 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek vir voertuie. Dit is net 'n skilderagtige entjie se ry vanaf Clifton en Kampsbaai se strande en ander besienswaardighede aan die Atlantiese Seekus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ankerview Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za