Anklarich Vakansie Verblyf

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anklarich Vakansie Verblyf is in ’n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Hartenbos. Dié dorp is ideaal vir 'n somervakansie met verskeie Blouvlagstrande, ’n strandfrontwaterpark, fantastiese doendinge, en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk.

Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n bad, wasbak en toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en binnebraai.

Gaste kan visvang, bootritte, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef in die area geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Anklarich Vakansie Verblyf sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anklarich Vakansie Verblyf gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false