Driehoek Akkommodasie by Anmieka | LekkeSlaap
+16

Anmieka

Gastehuis
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 3, Bloemfontein , 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anmieka bied verblyf aan 'n gesin of oornaggaste op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Bloemfontein. Dit is naby die N1 en 'n kort entjie se ry van die winkels en restaurante af.

Die verblyf word in 'n woonstel en 'n wendy-huis op 'n residensiële erf gebied. Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die woonstel het 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n TV met plaaslike TV-kanale.

Die Wendy-huis het 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek onder skadunette.

Doendinge op die perseel sluit fiets- en perdritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bergstraat 3, Bloemfontein , 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 3, Bloemfontein , 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFRZBKO0BnaESQb78egDDuva4FLZ3oJuXmnIgD2s0EjEiG7AT8X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 3 Berg Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.228232051881 26.163118749857
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za