LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anmondia Selfsorg | LekkeSlaap
+16

Anmondia Selfsorg

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle 22, Chanteclair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anmondia Selfsorg is in die gewilde Hermanus, aan die Wes-Kaap se suidkus geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitemuurse doendinge, ryk blomkoninkryk en die feit dat dit na aan Kaapstad is maak dié dorp die ideale plek om die Overberge te verken.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se perseel. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis het ’n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien. Die sitkamer spog met ’n gemaklike bank en ’n TV. Die sitkamer lei na ’n privaat binnehof en buite-eetarea.

Die 2 ruim gastekamers in die hoofhuis bied 'n see- en berg-uitsig. Dit beskik oor dubbelbeddens 'n volledige en suite-badkamer. Geriewe sluit in 'n yskassie, ketel, DStv Plus en onbeperkte Wi-Fi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis asook braaigeriewe met 'n uitsig op die berge.

Besoekers kan verskeie doendinge in Hermanus geniet, soos walviskyk, visvang, historiese bestemmings, watersport op verskeie strande in en om die dorp, valskermsweef en gholf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Anmondia Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Black Eagle 22, Chanteclair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anmondia Selfsorg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle 22, Chanteclair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9wkZ1g86H2HEbsn5wfKv3rYUb3d0gNLcCCMiJrrr3aDno7q0sI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 22 Black Eagle Chanteclair 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.405415 19.183442
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!