LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El Shaddai | LekkeSlaap
+28

El Shaddai

72 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 72 resensies vir El Shaddai
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Freejoy T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freejoy T
Enkelreisiger

Pleasant.

Pleasant experience. Would use it again.

Louis J J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J J
Saam met vriende

Netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Enigste beswaar is dat die toilet net gordyn afskorting het met enkelbed wat reg in toilet gordyn vaskyk. Ongemaklik as vriende die kamer deel. Opwasseep en vadoeke sou ook help. Verder was alles goed.

Martin W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Martin W
Gesin met tieners

Baie gemaklik vir oornag-doeleindes.

Was baie privaat en dit is 'n groot pluspunt van verblyf.

Franciska G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Franciska G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is glad nie wat dit op die foto's voorgee om te wees nie.

Die slaapplek is vuil en dis glad nie 'n goeie oog om na toe in te stap nie. Die hek word nie toegemaak in die aand nie so gaste se karre is onveilig. Dit was glad nie 'n goeie ervaring of oog om te sien nie.

Adele S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies. Gemaklik.

Vriendelik, en baie netjies. Ek beveel dit aan vir enige iemand.

Diederick K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick K
Enkelreisiger

Was mooi skoon en naby die plek waarnatoe ek moes gaan.

Hou so aan. Ek sal weer hier bly as ek in Welkom is.

Melanie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelike diens, netjiese eenhede en lekker sentraal geleë.

Michelle V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Hulle was regtig baie behulpsaam en gasvry.

Ek was aangenaam verras en hulle plekkie het presies gelyk soos op hulle fotos. Ons het baie lekker geslaap en alles was netjies en skoon.

Gerhard C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Besigheidsreis

Alles wat jy nodig het.

Netjiese selfsorgeenhede met alles wat jy nodig het om te ontspan en uit te rus. Huis weg van die huis.

Nidia V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nidia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Mense by ontvangs was nie vreeslik vriendelik nie, asook nie behulpsaam toe ons in die kamer kom en 'n baie groot knopies spinnekop in die deur vind wat al 'n tydjie daar moes wees as ek na die web gekyk het (ek is nou nie 'n kenner as dit kom by spinnekoppe nie) maar toe ons vra of iemand asb die spinnekop kon kom verwyder was daar net eenvoudig geen hulp, tot ek amper moes lelik wees dat iemand net kan help. Die kamers word vir seker nie op 'n daaglikse basis skoongemaak nie.

Connie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustige omgewing.

Baie lekker geslaap en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Smangela M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Smangela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was dirty.

The place was dirty, but the room was big and comfortable.

Petra Henriette R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra Henriette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik, en warm atmosfeer.

Dekor pragtig. Gerieflik.

Johan V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is goed ingerig en baie netjies.

Die eenheid is baie netjies en sitkamerstel baie duursaam en pragtig en die yskas en toebehore heeltemal voldoende. Die TV het nie gewerk nie en ons moes toe skuif na 'n ander eenheid. Toe was die TV se kwaliteit baie swak. Veilige parkering is 'n groot probleem.

Anneline N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N
Enkelreisiger

Uitgerus, netjies, professioneel, gemaklik, absoluut great.

Baie dankie vir julle wonderlike en vriendelike diens. Sien julle binnekort weer.

Marina Venter V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marina Venter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n raserige ervaring!

Met my aankoms het ek gevra of die plek vir die daaropvolgende aand bespreek was en indien nie, of ons 'n bietjie later sou kon uitklok. My versoek is goedgekeur deur Antonette, maar die volgende oggend is ons ingelig dat ons asseblief die plek moet ontruim. Die versoek was egter baie onvriendelik en alhoewel ek verduidelik het dat my versoek die vorige aand goedgekeur is, is ons baie sleg deur die onbeskofte man, gevra om die plek te ontruim. Ek was bereid om vir ekstra ure en selfs nog 'n nag te betaal. Selfs die skoonmakers het oor die onbeskofte man gekla. Ek sal niemand aanraai om hier oor te slaap nie.

El Shaddai's terugvoer

I would like to take the opportunity to reply to this review.
The client did not ask for one more day, if she had we would have accommodated them if possible. The departure time is 10:00 in the morning, but we accommodated them till 12:00. We needed the room to be cleaned for the booking that was made, and it was explained to them. If at that point she indicated that she needs to stay one more day we would assisted either by offering a other room or asking the next client if we can place them in a other room. We strive to always assists our clients and have never turned any one away if we are able to assist.
I do apologize in this instance for any inconvenience, but we were not informed and this goes against our values not to assist if we are able to. We have an open door policy and really go the extra mile.
Regards,
Management

El Shaddai
Esta P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal elke keer teruggaan!

Ons voel so tuis elke keer as ons daar tuisgaan. Antoinette en Kobus is 'n dierbare gasheer en gasvrou-paar en sal alles in hulle vermoë doen om hulle gaste tuis te laat voel.

Ferdinand G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie lekker gewees.

Baie skoon netjies en rustig. Sal definitief weer daar bly en voorstel vir ander mense.

Madelein K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Madelein K
Besigheidsreis

Baie geraas, kamers op mekaar.

Kamers op mekaar, geen rus.

Schalk V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Schalk V
Saam met vriende

Geen slaap.

Die honde blaf die hele nag. Ons kon glad nie slaap nie. Daar is nie veilige parkering vir jou motor in die kamer waar ons geslaap het nie. Die kamer is 'n oopplan-area, waar dit op die foto's gelyk soos twee aparte kamers. Die badkamer was ook glad nie op standaard nie. Jy moet heeltyd 'n kraan oopdraai sodat die toiletbak volloop en weer toedraai anders loop die toilet heeltyd. Ek sou nie die plek vir enige iemand aanbeveel nie.

Isobodies T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Isobodies T
Besigheidsreis

Geen warm water!

Geen slaap, honde en hoenders kraai en blaf! Geen warm water! So vir my 'n no go!

Vernadette L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vernadette L

Verblyf was skoon en netjies vir 1 nag se oorslaap.

Die eenhede is skoon en netjies. Dit is nie luuks nie maar waarde vir geld as jy bekostigbare verblyf soek.

Lily R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en stil!

Op ons aankoms was ons verwys na 'n ander kamer weens ander gaste. Ons was baie tevrede met die kamer en het lekker geslaap! Vriendelike mense!

Helet S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Helet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Baie gerieflik, netjies, skoon en bekostigbaar.

Johan F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed nie.

Plek val uit mekaar en is nie om aanbeveel te beword nie!

Nichelle S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nichelle S
Gesin met klein kinders

Algemene diens en voorkoms van gastehuis was goed, as jy op 'n bekostigbare plek wil bly, is dit heel goed vir wat jy betaal.

Die plek is heel netjies en bekostigbaar. Die toilet se bak het net merke op wat sleg lyk en daar was 'n magdom van muskiete. My seuntjie het 27 bytmerke op sy liggaam gehad van een nag se slaap, so ek weet nie of dit net Welkom is of wat nie? Het hom met Sitronelle room gesmeer. Die diens was vriendelik en baie tegemoedkomend.

Jl N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jl N
Enkelreisiger

Gerieflik.

Maklike ligging en gerieflike verblyf. Naby sake sentrum.

William R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William R
Enkelreisiger

Vir die kort termyn 'n goeie vinnig opsie.

Die plek het die potensiaal om regtig 'n topplekkie te word. Maar onopgeleide personeel wat nie hulle werk doen nie kan jou verblyf versier. Skoon linne en die plek skoonmaak moet nie eers na opsie wees nie.

Elthia G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elthia G

Het lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik.

Verblyf sou baie lekkerder gewees het as daar 'n deur voor die badkamer was. Was 'n bietjie ongemaklik om in 'n groep met mans en vrouens te wees en al wat voor die badkamer is, is 'n gordyn en dan skyn die gordyn deur as jy die lig aansit of sodra dit lig word.

Linda B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Net jammer dat die badkamer nie 'n deur het nie.

Debbie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy voel sommer vinnig tuis.

Ons was so vriendelik verwelkom, alle geriewe is daar en kon die aand rustig lekker kuier met 'n gemoedsrus dat dit so veilig daar is.

Lize B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese oornagverblyf.

Sien sterre.

Marelize S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

El Shaddai was perfek vir ons om net te oornag, alhoewel hy met meer geriewe toegerus is as wat ons verwag het. Dit was eintlik perfek, asook bekostigbaar en gepas! Sal hul defnitief aanbeveel vir toekomstige reisigers! Dankie vir 'n goeie nagrus en lekker verblyf.

Elize W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet, baie dankie.

Ons is hartlik verwelkom, kamer netjies en skoon, dit het gevoel of ons by die huis is, ek sal enigetyd weer daar oorslaap en El Shaddai aanbeveel, ek het vorige kommentaar gelees oor El Shaddai en was bang ek gaan teleurgesteld wees en dit was 'n groot verrassing. Baie dankie.

Daleen V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Daleen V
Besigheidsreis

Not what I expected

Where do you get a bathroom without a door next to the kitchen. No mirror close to a plug the blow dry hair. No bedside lamp. Toilet seat broken. Is toilet spray not basics?

Lelanie M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lelanie M
Besigheidsreis

Moenie die foto's glo nie.

Ek het 2 kamers bespreek, die een kamer was pateties! Geen instandhouding binne nie, meubels moet vervang word - oud en afgeleef. Muskiete is 'n groot probleem - selfs in die winter! Komberse is hard en oud. Geen eetgerei, nie eers 'n teelepel nie. Die slegste plek waar ons nog gebly het!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Do not believe the photos.

I booked 2 rooms, the one room was pathetic! No maintenance are being done inside, furniture needs replacement - old and tacky. Mosquito's is a real problem - even in winter! Blankets are hard and old. No cutlery, not even a teaspoon. Worst place we ever stayed in!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lilanie G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lilanie G
Gesin met klein kinders

Huislik.

Ons het baie lekker gebly, dit was netjies en skoon. Die storthokkie se deure is net 'n problem en die krag in die kombuis gedeelte kan verbeter word.

Helene B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Gesin met tieners

Aangenaam verras! Heerlik geslaap!

Ek is so bly ek het die slaapplek bespreek voor ek die resensies gelees het! Ek was vreesbevange vir wat vir my wag nadat ek dit gelees het, maar het besluit om tog maar die bespreking te hou. Aangenaam was ek verras toe ek daar aankom! Baie netjies met alles in plek, vriendelike diens, heerlike warm bed. Selfs toe ek die oggend 6 uur 'n haardroër-probleem gehad het, het hulle dadelik gehelp. Vyf minute se ry van restaurante. Baie dankie vir 'n heerlike nagrus!

Erna B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tragies en pateties. Sal nóóit wéér hier gaan bly nie.

Hierdie plek is beslis nie eers een ster werd nie. Daar was duisende muskiete wat ons met die intrapslag getakel het. 'n Blik Doom is in my hand gestop toe ek daaroor kla. Geen instandhouding word gedoen nie. Barste in die mure, Kroonlyste van die plafon weggetrek, vuil kol reg bo die bed teen die plafon, blindings wat gebreek is, badkamer het 'n gordyn voor in plaas van 'n deur. Die agterdeur is 'n gewone staaldeur wat met geweld oop- en van buite af toegemaak moet word. Die paslaken is binneste buite oor getrek en die bo-laken is een of ander ou stuk lap wat in 'n laken omskep is. Die spinnerakke het die badkamervenster "versier". Die teëls bo die wasbak is swak gelê en nie afgewerk nie. Daar is geen kookgeriewe of 'n opwasplek nie. Die kersie op die koek was geen warm water na 13 uur op die pad en 'n wasbak se prop wat nie sluit nie. Dit is beslis nie selfsorg nie. Die probleme daar is te veel om op te noem en die eienaar se man aggressief, ek kon nie eers die problem met die eienares bespreek nie, hulle was op pad winkels toe. 10 minute na ons vertrek ontvang ek 'n oproep van die eienares wat my met groot aggressie aanval omdat ek volgens haar 'n brief aan LekkeSlaap gerig het. Sy het so te kere gegaan dat sy my nie eers kans gegee het om te antwoord nie. Eindelik kon ek 'n word inkry en het haar versoek om self die plek te gaan inspekteer want dit is in 'n slegte toestand. Sy het die telefoon op my neergesit. Moenie daar gaan bly nie!

Basie O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net jammer oor die bure se lawaai.

Al ongerief wat daar was is dat daar geen plugs by die bedkassie of by die spieël was vir hare droogmaak nie, en dan die lig was swak by die spieël vir grimering, maar verder baie tevrede baie dankie.

Diana P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Diana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit nie aanbeveel nie.

Die plek kort regtig aandag. Die plafon kom nie tot teenaan die muur nie, daar is 'n gaping wat nie mooi is om na te kyk nie. Die meubels en toebehore kort aandag, dis werklik nie iets wat ek iemand geld voor sal vra nie. Die eienaar is baie vriendelik, maar ongelukkig kort die kamer baie aandag. Krieke het nes gemaak op die sink dak, wat eers 'n afdak seker moes gewees het, want die plafon en sinkdak is teen mekaar. Die outydse TV kan nie van kanale verander nie, al kan dit net 3 SABC kanale wys. Nee wat, smaak verskil seker, maar dis definitief nie my "cup of tea" nie!

Reinhardt R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt R
Besigheidsreis

OK, maar kan beter.

Die 2 eenhede wat ons gebruik het was baie ruim met genoeg pakplek. Die dubbelbed en beddegoed was skoon. Die kombuisie kort 'n paar goed om dit 'n volwaardige "self-catering" te maak. Daar's 'n paar klein goedjies wat die eienaars moet regmaak, wat ek wel onder hul aandag gebring het, dan sal die plekkie sommer gou weer by my 'n bespreking kry.

Manfred E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred E
Gesin met tieners

Baie rustig.

Dit was baie rustig en stil.

Solomon P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Solomon P
Besigheidsreis

Terrible Services

I never even spent 3 hours.

Johannes C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was werklik teleurgesteld.

Die plek is verwaarloos, die een handdoek het suur geruik asof hy nooit gewas is nie. Slegs 'n gordyn skei die toilet van die kombuis opset en dit is onaangenaam. Die drade hang uit die dak uit en die plakpapier hang van die kombuiskas af. Die gate in die deuropeninge is met koerantpapier gestop. Ons eie personeel woon in 5-ster geriewe gemeet teen wat ons ondervind het. Sal dit beslis nie aanbeveel nie.

Meisie E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie gerieflik, maar die vloere was nie baie skoon nie.

Indien daar 'n tweeplaat-gasstofie en pan en kastrolle was, sou dit baie meer geriefliker wees. Om kos te koop kan maar baie duur raak as jy vir 2 of meer aande oorbly.

Pieter V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koste-effektief.

Goedkoop verblyf - mens kan nie veel meer verwag vir die prys nie. Die skuifdeur het egter nie gewerk nie (van sy spoor af) en die motorhek kan nie sluit nie.

Veronica V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis kos vir 'n moeë siel. Jy vind net liefde, vrede, saligheid, rustigheid, vriendelikheid en opregtheid.

Ons was so stukkend toe ons hier aangekom het, maar met die wonderlike ontvangs, die atmosfeer van liefde, vrede, saligheid, kon ons nie anders as om rus in ons siele hier te kry nie. Die plekkie het ons regtig genesing in ons gemoed gegee. Ons het so lekker gerus, dit was so rustig, dit was onbeskryflik! Ons sal dit beslis aanbeveel en ons sal beslis weer daar aan klop! Baie dankie vir al jou liefde tannie Antionette, jy het 'n hart van goud en jou plekkie is baie mooi!

Natasha V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha V
Saam met vriende

Totale wanvoorstelling op foto's en gradering!

Groot was die teleurstelling dat ’n 4-ster-gradeerde plek so swak kan wees. Beddegoed was ondraaglik en as jy hou van onderstebo lakens, is dit die plek. Geen wasbak in kombuis nie en geen bedliggies nie, en as jy een kry, moet jy opstaan om dit te gaan af sit... die doel? Het nie een nie. As ons moet aanbeveel – glad nie!

Marumo C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marumo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

There is still a lot that can be done.

I think they should put the iron and ironing board in the rooms. Their gate should have a motor because it's always open and I couldn't feel safe for my car that was parked just in front of the open gate.

Jackie S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jackie S
Besigheidsreis

Sal dit glad nie aanbeveel ooit nie.

Baie nice, maar met bure soos daai, wie het vriende nodig? Hulle is vreeslik onbedagsaam.

Jolanda V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda V
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Vir die min geld wat jy betaal is dit perfek. Parkering is net te min en bietjie onveilig. Mens moet agter mekaar stop wat dit moeilik maak om jouself te geniet want jy moet heeltyd wegtrek as iemand wil ry. Hulle kan bietjie die netheid opknap, maar ek sal definitief weer die plek besoek. Besprekings moet ook net bietjie beter hanteer word met meer toesig, maar die dame wat ons gehelp het was baie vriendelik. Meer positief as negatief oor El Shaddai!

Keke B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, safe and quiet area.

Nice place to book for a sleepover at a reasonable price.

Teejay M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teejay M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time and December I will be going back to the same place again.

The owner are such lovily people.

Charmaine J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Besigheidsreis

Sal definitief weer hier bly.

Dit was gesellig en ek sal weer van hulle gebruik maak, die diens was baie goed.

Wilfred L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag-fasiliteit met baie hulpvaardige bestuur.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Antoinette wat ons op 'n vlugtige toer deur El Shaddai geneem het en 'n meer luukse eenheid vir ons aangebied het. Ons was regtig beïndruk deur die vriendelikheid van al die personeel. Die geriewe was heel doeltreffend vir die verblyf wat ons benodig het.

Pule K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pule K
Besigheidsreis

Generally everything was good but they can still do better.

I feel there should be some interaction with clients. There should be some orientation in terms of who to talk to should one have a complaint to discuss. As it is my only interaction was with cleaners. No one told me where the office is. Myself and the occupant of the room next were puzzled to find out who to talk to when checking out. We eventually left the keys on the door. Otherwise I will still stay there on my next visit.

Eddie K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon en netjies. Die bure aan die kant van kamer 1&2 was lawaaierig die eerste aand.

Judy V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Saam met vriende

Baie netjies!

Sien die sterre.

Janine D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Gesin met tieners

Ons was hartlik ontvang.

Die kamers is pragtig en gerieflik. Die enigste kritiek wat ek kan gee is dat die bed gras in gehad het. Die beddegoed het wel skoon gelyk. Die kombuislig het nie gewerk nie en die kombuiskraan het baie gelek met die gevolg dat die drup van die kraan gepla het. Andersins was ek baie tevrede en ek sal hulle beslis weer besoek. Antoinette was baie vriendelik en behulpsaam. El Shaddai bied regtig baie goeie waarde vir geld. Die kamers is pragtig en baie goed toegerus vir selfsorg. Die hek was buite werking met ons besoek en kon met die hand oopgeskuif word, so ek dink die veiligheid kan net opgeskerp word.

Riana V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam.

Het dit geniet.

Louise C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louise C
Gesin met klein kinders

Ek sal nie weer die plekkie gebruik nie.

Daar was nie genoeg warm water nie, kry asb gaswaterverwarmers. Ek het skottelgoed gewas met ketelwater, wat die krag onderbeek het. Ons was laat vir ons kind se sport omdat ons nie krag gehad het nie. Mense wat saam ons daar was het gesê dis heeltyd sonder krag. Jy kan deur die stort se muur sien na buite by die hoeke, ook glo in die kamerafdeling. Dit was bitter koud in die plekkie en warmkombers doen ook net soveel. Rotte het vreeslik op die dak rond gehardloop en hulle afval het op die tafel te lande gekom.

Matthys S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S

Waarde vir geld!

Dit bied beslis waarde vir geld en die kamers is lekker ruim.

Verity A - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verity A
Gesin met klein kinders

Great stuff.

Baie goeie, lekker verblyf gehad. Ek beveel hulle ten sterkste aan. Dankie Antoinette en Leandra.

Tanya M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya M
Enkelreisiger

Teleurgesteld.

Die plek was vuil. Daar was 'n ou stuk vleis en bloed in die yskas. Die yskas was pikswart van die stof en die stort en toilet was verskriklik vuil. Ons het foto's daarvan. Dit is nie hoe dit gedoen word nie.

Deon V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uit die aard van my werk bly ek in verskeie gastehuise deur die hele binneland. As ek die waarde vir geld opsom teenoor alle ander aspekte, kan ek net se dis kop en skouers bo enige ander.

Mike U - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike U
Besigheidsreis

Huislike atmosfeer.

Onmiddellik tuis gevoel!

Wayne C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne C
Besigheidsreis

Friendly people and a relaxing stay.

The people and staff are friendly and the rooms are quite nice. Was worth it.

Henry M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verblydend en rustig.

Ons is goed ontvang en dadelik geplaas. Ons het dit geniet en sal sekerlik weer soontoe wil gaan.

Susan S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en aangenaam.

Het goeie nagrus geniet. Geen harde musiek of geraas.

Pj M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pj M
Gesin met tieners

Sal nie weer van die akommodasie gebruik maak nie.

Sien die sterre hieronder.

Kagisho M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagisho M

Nice place

Nice please to stay at. Suggestion: invest in parking area. I feel it is not safe for cars to stay out in an open parking area during the night. Otherwise everything was 100%.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zombastraat 36, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4OGE1MDI5LWIyOTgtNDJmMC1iZjQ1LTczYjcyYTJiYTdiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 72 5 1 4 36 Zomba Steet Welkom 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.98569 26.74778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!