Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna Beulah Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tanya Fourie & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Anna Beulah Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Antoinette M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas.

Ek sal Anna Beulah defnitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Op die plaas net buite die dorp.

Die huis is groot. Ons het baie lekker hier gebly met die skape en donkie en lamas wat reg op jou stoep is. Kinders het lekker gespeen en alles was net mooi netjies en rustig. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Uitstekende plek en ongelooflike waarde vir geld!

Ons het in die Cabin gebly en was totaal oorbluf met dit wat ons gekry het. Die huis is groot, die kamers ruim en grieflik, die badkamers baie groot en die kombuis en leefvertrek alleen was drie keer groter as as die grootste ander eenheid waarin ons gebly het gedurende ons 2 weke lange vakansie! Hierdie was loshande die beste verblyf wat ons gehad het. Die mense is wonderlik en die plek word baie mooi na omgesien. Die uitsig is ongelooklik mooi en mens kan nie anders as om sommer net te gaan stap en alles te bewonder nie. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna Beulah Farm se terugvoer

Goeiemore Jaques
Baie dankie vir jou weergawe van jul verblyf in ons Cabin eenheid op Anna Beulah plaas. Ons waardeer dit opereg, want dit is waarna ons strewe en werk om gelukkige gaste te alle tye te hê. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Anna Beulah Span

Anna Beulah Farm
Floris S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Floris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasatmosfeer rustig. Waterdruk baie swak as jy stort.

Die kombuisie effe onprakties ingerig. Die eenheid het opknapping nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beaulah F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beaulah F
Gesin met klein kinders

Was baie lekker maar WiFi en gas by kaggel asook TV nie gewerk nie, maar die res was fantasties plek is skoon en kon ook ons wasgoed was.

Baie lekker plek skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anna Beulah Farm se terugvoer

Good morning Beulah,
Thank you for taking the time to review our accommodation.
I am so pleased you enjoyed your stay despite not being able to use all the facilities.
It would seem our team did not give you a proper orientation at the Manor House when they checked you and your family in. There are a couple of little tricks to the fireplace and TV which we should show to our guests on check in. I apologise for the inconvenience.

Anna Beulah Farm
Nataly V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nataly V
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer bly, dit was 'n pragtige plek.

Die plek is hemel op aarde! Perfek vir ons gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jomari V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari V
Saam met vriende

Amazing views en baie om jou mee besig te hou!

Ons het vriendelike diens ontvang en alles was mooi skoon en netjies. Ons was ook gelukkig genoeg om eerste in die nuwe Manor Huis te beland - verby stunning. Jy kan lekker kuier om daardie groot kombuistafel. Ons was meer as gelukkig. Julle mag maar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Gesin met tieners

Goeie ligging, pragtige uitsig, wonderlike mense.

Baie netjies, goed gelee. Lekker aktiwiteite vir kinders. Mense is baie vriendelik. Kos by eetplek bied goeie waarde vir geld en is baie lekker. Eenheid is netjies en goed toegerus. Sou graag net meer gereeld skoonmaak dienste wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sikhumbuzo N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sikhumbuzo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

I was blown away by receiving the upgrade to a Wonderful Ark Room. Wow this was a very nice gesture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met klein kinders

Home is where Anna Beluah Farm is.

Anna Beulah Farm is a wonderful place to take your family, especially the kids. They are able to see sheep, donkeys, chickens, etc. There is cute vegetable garden, there's lots of space (even a park) for the children to run and feel free. The cottage is beautiful and has everything you need, the owners are very friendly and welcoming. It would have been even better if there was a pool for the kids to swim in, but other than that it's a fantastic getaway from the buzzing city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Saam met vriende

Pragtige omgewing, groot ruim huis, volledig toegerus en baie netjies.

Was 'n heerlike ervaring! Pragtig en volledig toegerus! Misty Views was prentjiemooi en sal beslis aanbeveel! Diere so mooi versorg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plaaservaring naby aan stad.

Word wakker met hanekraai, blêr van skapies en mossies se gekwetter. Pragtige canola landelike uitsig en knus, netjiese cottage, met stad om die draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luella E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luella E
Gesin met tieners

Wonderful experience and super friendly staff.

Just had a wonderful time with my family on the beautiful farm. It is very noticeable how friendly and accommodating Hendrik, Marthie and staff would go for the clients, absolutely superb service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert M
Besigheidsreis

Rustic but pleasant.

Peace and tranquil place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer net buite Durbanville, gerieflike verblyf en vriendelike gasvryheid.

Ons het in die "Cottage" gebly. Dis toegerus vir selfsorg, maar ons het niks meer as net koffie daar gemaak nie. Gerieflike bed en badkamer, skoon beddegoed. Trouens, alles was baie skoon. Goed toegerus vir selfsorg. Gratis WiFi. Onafhanklike toegang enige tyd van die dag of nag - was vir ons belangrik omdat ons tot laat in die aand uit was saam met familie in Durbanville. Saterdag is die deli/restaurant gesluit. Kan dan geen ontbyt of enige iets anders kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Gesin met tieners

Baie netjies, personeel vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gekuier. Lieflik groot plek en pragtige uitsig en heerlik om wakker te word met plaas geluide om jou. Als wat jy benodig tot jou beskikking. Personeel vriendelik en het selfs kom seker maak ons benodig niks toe daar beurtkrag was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerida M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M
Gesin met klein kinders

Wonderlike, maklike wegbreeknaweek.

Ons het ons verblyf terdeë geniet, veral my kleinseun het die interaksie met die diere so baie geniet. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Contermanskloofweg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef58c62f9fe1c71a313c15b778887706469476a635c8112cb607705a03cc3f0c67e96b915323e26517375eca31a5a4cbea82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Contermanskloof Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.791951226373 18.58045170773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem