Kimberley Akkommodasie by Anna Se Plek | LekkeSlaap
+20

Anna Se Plek

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bossiespanplaas, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Anna Se Plek bied akkommodasie in bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n plaas naby die R357. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gewoel en geraas.

Verblyf by Anna Se Plek word gebied in 2 eenhede en 1 gastekamer wat smaakvol ingerig is. Die 1 eenheid beskik elkeen oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Die gastekamer het weer 'n kombuisie met basiese toebehore vir gaste se gebruik. Die tweede eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Die gastekamer het 'n kombuisie met basiese toebehore.

Elkeen van hierdie eenhede beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eiendom het 'n gemeenskaplike lapa-area met braaigeriewe vir gaste se gebruik en daar is veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is 48 km van Kimberley en 65 km van Douglas af in die Noord-Kaap.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Anna Se Plek
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bossiespanplaas, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Anna Se Plek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bossiespanplaas, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkMTFhOTcwLTJmYmUtNDBjZC1iM2U2LWFjMTg4NDM2ZmJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Bossiespan Farm Kimberley 8300 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.914133333333 24.325825
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za