Anna Sophia Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anna Sophia bied bekostigbare, skoon en netjiese verblyf met 'n ongekunstelde plattelandse atmosfeer wat die Karoodorpie-tema van Calitzdorp weerspieël. Dié kothuise is die ideale plek vir moeë reisigers om te ontspan, terwyl hulle langs die bekende Roete 62 reis.

Verblyf bestaan uit volledig toegeruste selfsorg-eenhede met lugversorging en dakwaaiers en genoeg plek vir 10 gaste, en 'n gesinskothuis vir 5 mense.

Ons geriewe sluit 4 volledig toegeruste selfsorg-eenhede in met tee, koffie en beskuit, lugversorging en plafonwaaiers, verwarmers, warmwatersakke, linne en handdoeke, TV (Top TV, "Basiese Opsie"), braaigeriewe, gesinskothuis, bad met stort, troeteldiervriendelik, gratis WiFi en veilige parkeerplek, Elke eenheid het sy eie veranda en daar is 'n gemeenskaplike ontspanningsarea.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anna Sophia Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za