LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anna's Corner | LekkeSlaap
+12

Anna's Corner

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Brand-singel 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anna's Corner is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in Panorama, Kaapstad. Die perseel is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf en is naby die Panorama Hospitaal en die Onkologie-sentrum, die N1 en winkelsentrums.

Die eenheid is verbind aan die hoofhuis maar is stil, veilige en privaat. Daar is ’n veiligheidshek. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, ’n groot plafonwaaier met ’n afstandbeheerder en 'n TV met OVHD-kanale en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, ’n 30I Salton mini-oond en 'n klein tafel en stoele.

Parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar agter skuifhekke. Die perseel is 15,5 km vanaf Lagoon Beach in Milnerton en 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Anna's Corner sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Anna's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • President Brand-singel 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anna's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Brand-singel 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dbad4c16688004568635c38a989885a385d15c7a7a3fcb10005f6360a1ccbc65d750a2c88c5937e6f5516e2236a0512387f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 President Brand Crescent Panorama 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.882766536638 18.576025925648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!