Annastreet 3388

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Annastreet 3388 is sentraal in Ocean View Heights in die kusdorp Struisbaai geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied.

Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, eetarea en 'n goed toegeruste kombuis. Elke kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Die eenhede het ook elkeen 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Elke sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV. Dit bied ook toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai.

Struisbaai het 'n pragtige strand wat vir 14 km van Struisbaai tot by Arniston strek. Die strand is ideaal vir watersport soos kajakvaar, bootry, branderplankry, lyfplankry, visvang, vlieërplankry en walviskyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Annastreet 3388 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za