Kroonstad Akkommodasie by Annelie's Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+9
+9

Annelie's Bed & Breakfast

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolfstraat 19, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Annelie's Bed & Breakfast is in Kroonstad, die perfekte oornagbestemming tussen Johannesburg en Bloemfontein, geleë. Kroonstad is ook die tuiste van verskeie feeste soos die Black Steers Rally en die Bokkie-week.

Ons bied verblyf in 6 en suite-gastekamers. Elke kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, verwarmer en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook lugversorging in 3 van die kamers.

Die eiendom is veilig met onderdakparkeerplek en 'n afstandbeheer-hek. Dis langs Panorama Plaza geleë waar daar 'n Pick 'n Pay en 'n groot verskeidenheid winkels soos Mr Price Home, Steers, Debonairs en Fishaways geleë is. Ontbyt en aandete kan op versoek bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Annelie's Bed & Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dolfstraat 19, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Annelie's Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolfstraat 19, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4Mjk0YzU3LTU2NTgtNGU0Ni1iYWYxLWJhZWVkNDg2ODM1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 19 Dolf Street Kroonstad 9499 Vrystaat 086 999 0018 10:00-22:00 09:00 -27.676189527793 27.239320728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za