Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anne's Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anne's Cottage bied gerieflike verblyf aan in 'n privaat kothuis op 'n woonerf. Dié eiendom is in Musgrave, Durban en bied toegang tot talle geriewe en sportvenues in Durban.

Dié kothuis het lugversorging en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuis met 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, indien nodig. Die sitarea het 'n TV met Netflix en die kombuis het 'n yskas, ketel, elektriese tweeplaatstoof, broodrooster en mikrogolf. WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n omsetter en gaste kan slegs die TV, lampe en WiFi tydens beurtkrag gebruik. Daar is 'n gasplaat vir kook.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste kan van die swembad gebruik maak.

Anne's Cottage is naby 3 vername hospitale en 'n onkologiesentrum en is dus gerieflik geleë vir enigeen wat behandeling nodig het.

Aktiwiteite in die omtrek sluit stap, voëlkyk en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Anne's Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Anne's Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anne's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f91b5ef91c75a6fb99d1ee2ea853814b714d02bdf385edd6546bb9cdc27edb05b1d73b387c69907cb1f595a1d7d8c7298e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 53 Cherry Avenue Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.841303912536 30.992855182209