We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Anne's Cottage | LekkeSlaap
+10

Anne's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anne's Cottage bied gerieflike verblyf aan in 'n privaat kothuis op 'n woonerf. Dié eiendom is in Musgrave, Durban en bied toegang tot talle geriewe en sportvenues in Durban.

Dié kothuis het lugversorging en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuis met 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, indien nodig. Die sitarea het 'n TV met DStv en die kombuis het 'n yskas, ketel, elektriese tweeplaatstoof, broodrooster en mikrogolf. WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste kan van die swembad gebruik maak.

Aktiwiteite in die omtrek sluit stap, voëlkyk en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Anne's Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Anne's Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anne's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f91b5ef91c75a6fb99d1ee2ea853814b714d02bdf385edd6546bb9cdc27edb05b1d73b387c69907cb1f595a1d7d8c7298e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 53 Cherry Avenue Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -29.841303912536 30.992855182209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem