Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annette Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyboomlaan 10 & 12, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Annette Gastehuis is in Meyboomlaan en Suikerbos-singel geleë. Dit is 'n bekoorlike gastehuis in die gesogte voorstad Plattekloof in die Noordelike Voorstede.

Die gastehuis bied 18 pragtig versierde kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste in elk, afhangend van hul vereistes. Die kamers bied gemaklike koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of driekwartbeddens en elk het sy eie en suite-badkamer met 'n bad of stort. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis in die kamer, WiFi, elektriese komberse en sekere van die kamers het ook lugversorging vir ekstra gerief. Die "deluxe"-gesinskamers en gesinseenhede het elk 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie.

Annette Gastehuis is net 15 minute se ry van Kaapstad, die lughawe en die bekende V&A Waterfront af. Dit is ook binne maklike bereik van die mooiste strande in die Kaap, die wynroetes van die Boland en vele ander besienswaardighede. Dit is die ideale plekkie vir 'n toeris aangesien dit sentraal geleë is en naby al die hoofroetes en besigheidsentrums is. Kaapstad Internasionale Lughawe is ook net 15 km ver. Die wêreldbekende Panorama Kliniek en Operasie-Kliniek is ook na aan ons.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Annette Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Ligging

  • Meyboomlaan 10 & 12, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annette Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyboomlaan 10 & 12, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8b894f418dabc70fe4cb8244bc34f7a17f42217498be32dba1eebdfc5581624525139c61dfd0693a180645c519ea66e857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 & 12 Meyboom Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.870335377515 18.584216237068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem