Dan Pienaar Akkommodasie by Annex Guest Rooms | LekkeSlaap
+16
+16

Annex Guest Rooms

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R695 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Generaal Conroy-straat 13, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Annex Guest Rooms is in 'n woonbuurt in Bloemfontein geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf en puik diens.

Elke kamer is ingerig met 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is elke kamer toegerus met lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n haardroër.

Gaste kan hul etes self voorberei in die privaatheid van hul kamer en dit ook dan nuttig in die klein eetarea in elke kamer. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit by die tarief. Ons voorsien 3 soorte ontbytgraan, melk, koffie, tee, sap, konfyt, ham, kaas, brood (wat gerooster kan word), en 'n croissant of 'n muffin.

Die kamer word daagliks van Maandae tot Vrydae skoongemaak. Gratis privaat parkeerplek word voorsien.

Die Annex is 4,5 m van die Appèlhof af en net 10 minute se ry vanaf die Vrystaat Stadion. Bloemfontein se sentrale treinstasie is net 6 km van die gastehuis af en die lughawe is 14 km van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Annex Guest Rooms
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Generaal Conroy-straat 13, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Annex Guest Rooms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R695
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Generaal Conroy-straat 13, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYmI2ODE3LTYwMDUtNDNkNS04MjgyLTYzMDgwM2I5MTVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R695  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 13 General Conroy Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -29.08667360475 26.206409186125
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za