We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Annex Lodge | LekkeSlaap
+39

Annex Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Annex-weg 5, Ndabeni, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Annex Lodge bied gerieflike verblyf in die stil voorstad, Ndabeni in Kaapstad. Die eenheid is reg oorkant Alexandra Hospitaal en 8 km vanaf die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum wat dit ideaal maak vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat familie in die hospitaal besoek.

Dié gastehuis bied slaapplek in 7 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het óf dubbelbeddens óf enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet. Die eenhede het ook WiFi en satelliet-TV.

Vier van die kamers kan van ’n gemeenskaplike kombuis gebruik maak wat met ’n mikrogolf en yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. ’n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan in die tuin ontspan, die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium besoek of by een van die vele restaurante in die area gaan eet.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Annex Lodge
Netheid
2.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Annex-weg 5, Ndabeni, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annex Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Annex-weg 5, Ndabeni, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3f6b982c50e02e9f863b247b99124b6f6098690b8e5f1c7d2ba0d5b6cb86650865bb013bf6d0059aa55379e9ea04f4b2a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 5 Annex Road Ndabeni 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 09:00 -33.92918 18.48427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem