Annexes Karas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Annexes Karas is op 'n skilderagtige plaas in die Kamiesberge en is in die hartjie van die Namakwaland-streek geleë.

Dié plaashuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die slaapkamers deel 2 badkamers met 'n bad en stort, of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, kookgerei, breekware en eetgerei toegerus. Die ruim leefarea het 'n ingeboude braai-area, etenstafel, 'n sitkamerstel en lei na die stoep.

Gaste kan vroegoggend etes geniet, 'n koppie koffie drink of op die stoep ontspan.

Slaapplek

'n Bespreking by Annexes Karas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Annexes Karas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za