LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annexes Karas | LekkeSlaap
+30

Annexes Karas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Annexes Karas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hennie E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, net jammer ons kon nie langer bly nie.

Dit is 'n plek waar jy weer jouself kan vind. Stil, rustig en baie veilig. Die lekkerste was dat daar geen TV en selfoonsein is nie. Jy en jou geliefdes of vriende kan net lekker gesels en lag rondom 'n vuurtjie. Beveel dit regtig aan om daar te gaan bly vir 'n paar dae.

Cecois F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecois F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig gekuier. Die plek is uitstekende waarde vir geld. Definitief vir almal wat die stadslewe wil ontsnap.

Die plek is 'n weggesteekte paradys. 'n Avontuur- en natuurlustige persoon sal baie verbaas wees met die plek.

Gerhard V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Heerlike afgesonderde huisie met als wat jy nodig het.

Die huisie is baie afgeleë in die berge, net soos ons dit verkies. Geen selfoonsein en niemand wat mens pla nie. Pragtige omgewing met baie plekke om te verken. Die huisie se leefvertrek is ongelooflik gesellig met 'n groot braaiplek waar mens die vuur heel aand kan laat brand. Kamers en badkamers is ruim met meer as genoeg spasie. Dit vat 'n rukkie om van Garies of Kamieskroon tot daar te ry, maar die bergpasse is elke kilometer werd. As jy wil wegkom van die alledaagse gejaag, is dit 'n perfekte opsie. Jy sal nie spyt wees nie.

Renate C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C
Saam met vriende

Groot huis en ons 7 het dit almal geniet, selfs die 10 hekke oopmaak en sluit. Sodoende die natuurskoon geniet.

Sneeu op die berge en vuur in die kaggel. Dankie, ons het 2 dae gebly.

Edyss S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edyss S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik, 'n stukkie hemel!

Wouter se kommunikasie voor die tyd en die reëlings met sy tannie om ons op die plaas te ontvang was fantasties. Die huis is perfek toegerus, 'n goeie oog vir fyn detail. Daar is nie woorde om die omgewing te beskryf nie. Ongelukkig het ons net 1 aand oorgeslaap, maar ons kan die oggend lekker met die berg paadjie gaan stap - nie ver nie, want ons het te veel gestop vir fotos! Ons gaan beslis weer terug!

Annexes Karas se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het die plaashuisie en omgewing geniet, net jammer ons reën was min die jaar, maar glo as julle weer kom kuier sal die stroompies mooi loop uit die berge op die plaas.
Groete en mooi bly!

Annexes Karas
Vanaf
R2 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Annexes Karas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALI8bwXMj5GED3IM058cBLP9nXtLcs4tzFPz80vYR0PEd9apICV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250  per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 N7 Annexes Karas 8241 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.450651687759 18.129010271164
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem