Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 102 resensies vir Annie's Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n onvergeetlike Van der Merwe naweek re-unie.

Ons het heerlik gebly. Ons het tydens ons verblyf verskeie weerstoestande ervaar, warmte, wind en reën!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Enkelreisiger

Mooi, netjies en waarde vir geld.

Na 'n lang dag op die pad was die verblyf 'n heerlike oornagplek. Silwerskoon, netjies en 'n baie aangename gasvrou. Kon gou iets gaan eet by 'n goeie restaurant 'n paar blokke weg en toe 'n lekker aand se nagrus inkry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelke Kalahari gasvryheid.

Die kamplek het alles en meer wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons verblyf was baie aangenaam gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neill W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neill W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plesierig, maar swembad moet water in hê. Dit was baie warm gewees.

Anderste, maar netjies, baie simplisties, sou nie meer wou betaal nie, maar die gese prys was toepaslik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag onder die boom.

Gawe mense, lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig uitgelê. Netjies en skoon. Eienaares baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was heerlik. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaap verblyf.

Goed versorgde blyplek in 'n stil buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, Dawie. Kom weer. Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin. AnneMarie

Annie's Inn
Heidi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en stil. Oase in die droë gebied. Vriendelike en behulpsame ontvangs by Annie's Inn.

Annie was baie behulpsaam en vriendelik. Skoon netjiese akkommodasie, ons het lekker geslaap, baie rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie skoon. Vriendelik en hulpvaardig.

Gerieflike, heerlike en bekostigbare plek om na 'n lang rit oornag tuis te gaan. Pragtige en rustige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Ons het lekker oorgeslaap. Hulpvaardige gasvrou.

Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Mooi tuin en sitplek buite wat 'n lafenis is na 'n lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's Inn se terugvoer

Baie dankie. Dit was groot lekkerte om jul te ontvang. Kom weer. Veilig wees. Annemarie

Annie's Inn
Danie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorslaapplek!

Was lekker om die karavaan net op krag te prop en in 'n kamer te kon oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedemarie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hedemarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige outydse sjarme.

Vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om haar gaste gelukkig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige kuier in 'n stil Karoo-dorpie. Die eenheid het aan al ons behoeftes voldoen.

Ligging is fantasteis vir ons reis vanaf Sasolburg na Brackenfell. Stil, rustige omgewing en eenheid het aan al ons behoeftes voldoen. Eienares was baie hulpvaardig en gasvry. Lekker by plaaslike restaurant Karoo-skaap gaan uittoets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and comfortable.

Second time there. Very satisfied, will stay again if we pass through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's Inn se terugvoer

Thanks Kenneth. Sleep well. AnneMarie

Annie's Inn
Louise S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Enkelreisiger

A pleasant stay.

A lovely Karoo Highlands route option, I was treated to a double room, which was comfortable, clean, and had all the basics, and an en suite bathroom, spacious grounds, and a restaurant nearby. I appreciated the friendly welcome and the rechargeable globes ready for load shedding, and the bed had an electric blanket for cold nights. For internet connectivity, one has to rely on your own mobile data, which is down when there's load shedding. I enjoyed staying there and experiencing the peaceful location. I'll visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie K
Saam met vriende

Vriendelike gasvrou wat mens tuis laat voel.

Ongelukkig is daar 'n wanvoorstelling van hoe die plek eintlik lyk. Daar is 5 staanplekke, elkeen met sy kragpunt, braai, tafel en stoele. Verder kos dit R170 per nag plus R50 per persoon, maar ons het R540 betaal vir 4, dus R170 te veel. Hoe dit ookal sy die plek het meer blootstelling nodig. Ons het heerlik gekamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donnie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donnie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, rustige atmosfeer.

Annie's Inn is soos 'n oase in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Enkelreisiger

Baie aangename ervaring. Annemarie is baie gasvry. Netjiese en skoon gastehuis.

Ek kan Annie's Inn aanbeveel. Ek het net 1 nag oorgeslaap, maar ek sal weer van Annie's gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, wonderlike plek en diens.

Skoon, netjies, bekostigbaar en puik diens van 'n wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese atmosfeer met baie vriendelike, behulpsame eienaar.

Aandete by die Manna Restaurant is 'n moet. Heerlike, eg karoo-disse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's Inn se terugvoer

Baie dankie dit was heerlik om julle te ontvang. Kom gerus weer. Groete Deon en Annemarie en seun Teuns van Manna

Annie's Inn
Julian M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian M
Enkelreisiger

Friendly, accommodating hosts.

Annemarie bumped me up to a higher-rated room and the price was extremely reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Enkelreisiger

Rustig.

Mooi kamer met badkamer, private ingang en mooi groot tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theins V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theins V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ek het nou al 'n paar keer by Annies's Inn oornag en dit is sonder uitsondering 'n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie my koppie tee om in n huis te bly waar eienaar 'n gedeelte van die huis uithuur.

Gasvrou was baie vriendelik maar is meer 'n airbnb. Lae gradering vir netheid bloot omdat daar hare in die wasbak se plug uitlet was van vorige besoekers. Res van die plek was redelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice small campsite.

Excellent for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met vriende

Lekker

Was vriendelik en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tania W
Gesin met tieners

Skoon en netjies en vriendelik.

Vriendelik ontvang maar ons het Kamer 1 & 3 gehad wat die badkamer deel. Daar is nie 'n stort nie en die eienaars stoor hulle persoonlike goed in die badkamer wat op 'n baie ongemaklike situasie uitgeloop het toe die man in die badkamer ingekom het terwyl ek besig was in die badkamer. Die swembad was ook nie gevul nie so ons kon nie swem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie O

Veilig gevoel en baie vriendelik ontvang.

Baie droog in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts friendly and helpful.

Annie recommended the only restaurant in town. Brought a jug of milk as soon as we checked in. Tea, coffee and rusks available. Her spouse was friendly and explained some of the handiwork/repair work he was doing. Dogs friendly and approachable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant

Annie's Inn needs to have an extra bathroom/ablution, ie at least 2 ablutions as we had to wait a long time for the bathroom the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henko V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus D
Enkelreisiger

Pragtige plek met uitstekende diens.

Veilig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamp was netjies en perfek vir oornag en om bietjie deur die dorp wandel. Baie dankie.

Reg vir 'n oornag slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die tweede keer dat ek daar oorbly en sal weer in die toekoms.

Die elektriese komberse is 'n wenner! Annemarie kan dalk oorweeg om nog 'n paneelverwarmer in die kamer aan te bring, maar verder is alles uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stayover

We booked a campsite but on arrival we decided to take one of the charming rooms. Beautiful, very well appointed with detail paid to little things. The owners went out of their way to make our stayover comfortable and enjoyable. Well worth a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry!

Kon nie vir beter vra nie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim kamer en badkamer - baie lekker gebly.

Ons het Annie's Inn geniet, en sal beslis weer daar tuisgaan indien die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud en ongerieflik en hoog geprys vir 'n plek met deelfasiliteite.

Die kamer was skoon maar baie klein. Daar is een badkamer (met 'n bad sonder stortgeriewe) wat met ander gaste gedeel moet word. Gelukkig was ons die aand die enigste gaste in die huis. Daar is geen yskas nie. Die koekie seep in die badkamer is reeds deur voorafgaande gaste gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens - Karoogasvryheid op sy beste.

Vriendelike diens, lekker gemaklik. Sal weer hierdie verblyf gebruik. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theins V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theins V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar 'n reisiger tuis voel.

Die kamer was gereed en skoon met alles wat nodig is, plus veel meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Gasvrou was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, aangenaam

Baie aangenaam! Netjiese kampgeriewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, rustig en veilig.

Pragtige plek wat meer bied en mens regtig bederf laat voel. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Karoostilte en vrede.

Besondere sonsondergang. Restaurant Mannas in dorp bedien heerlike kos. Annemarie is gaaf en vriendelik. Geriewe uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryanne W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice. Would be nice if they served breakfast on the premises.

Very peaceful. Room was spacious and neat and very comfortable. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aré V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aré V
Saam met vriende

Gebruik gemaak van kamp-area vir die oorslaap met twee kampwaens.

Eienaars het ons goed ontvang met stories van die omgewing. Hulle het ons bygestaan om 'n ete te bespreek op Saterdagmiddag by 'n plaaslike restaurant. Puik verblyf waar persoonlike betrokkenheid waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J
Saam met vriende

Baie lekker en aangename mense.

Gasvrou is aangenaam, vriendelik baie hulpvaardig alhoewel ons daar gekamp het, was daar altyd 'n geselsie. Sal enige tyd dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Have never been so hot in my life (thermostatically speaking) but our hostess was delightful and so was the accommodation.

We had the misfortune to be delayed by a blowout on the gravel road to Williston, and then having a tyre fitted, on the hottest day I've ever experienced. Our hostess was charming and the accommodation absolutely fine, but aircon would have been nice, We had to sleep covered with wet towels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustig en voel veilig.

TV werk nie, die res is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hubert R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert R
Gesin met tieners

Beslis aan te beveel, kamers is 5 ster-gehalte.

Vriendelike ontvangs, ligging goed, pragtige ou huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

You need to specify that you need a bathroom en suite. As elderly folk we did not enjoy having to get up at night to share a toilet. Otherwise it was pleasant as an overnight stay.

Communication was a bit sparse. Breakfast was served at the restaurant down the road but this was not communicated very clearly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus R
Gesin met tieners

Ouwêreldse gasvryheid.

'n Lekker familiekamer met al die nodig geriewe. Lekker swembad waar ons van die Karoo hitte kon ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Lekker oornag, als wat mens nodig het vir 'n aand. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Ontbyt kan dalk bietjie vroeër wees vir mense wat reis, 9vm is bietjie laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie V
Gesin met tieners

Lekker om in Williston te slaap.

Oulike plekkie. Alles wat mens nodig. Net duur in vergelyking met ander plekke waar ons oorslaap. Maar ons was tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met tieners

Ware oase en oornaggastehuis in die Karoo. Baie vriendelike mense.

Baie oulike plek en die mense was baie gasvry en behulpsaam. Ware oase en oornag plek in die Karoo. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will recommend it!

Clean facilities and friendly people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Ruim. Mooi. Netjies.

Lekker stoepkamer met plankvloere en hoë plafon. Goeie bed, warm water, lekker stoele ens. Ons sal graag weer by Annemarie wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-verblyf met tipiese Karoo-gasvryheid.

Baie skoon en netjiese verblyf. Alles wat mens in 'n selfsorgplek benodig. Die eienaar is dierbaar en hulpvaardig. 'n Oase in die dorre Karoo. Ons sal beslis weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darrell B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrell B
Saam met vriende

Beautiful.

Quaint old home, high ceilings, most comprehensively equipped rooms I have found and immaculately maintained, a real gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Vriendelik ontvang en gasvryheid. Netheid en gerief was puik. Beslis 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Enkelreisiger

Lekker warm geslaap op 'n koue aand.

Alles was gerieflik in hierdie selfsorgkamer met volledige koffiemaakgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brad B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stopover.

It would be very helpful to have a small fridge in the room for those who are travelling with with items that need to be kept cold. Thank you for a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannie H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ouwêreldse sjarme.

'n Fantastiese plek om te oornag in Williston - skoon, netjies, rustig, ruim, met 'n wonderlike gasvrou. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
T G B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
T G B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek in die platteland.

Baie lekker oornag. Vir mense wat volledige selfsorg verlang, is dit egter nie geskik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
ElsabÉ V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
ElsabÉ V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en bekostigbare verblyf.

Baie netjiese, skoon en huislike verblyf. Smaakvol gemeubileer, elektriese komberse gehelp vir Karoo wintersaand. Tee- en koffie beskikbaarheid met beskuit was 'n lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouche G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die heel netjiesste plek waarin ons ooit gebly het.

Ons is vriendelik ontvang, alles het net perfek gewerk. Restaurant met die heel beste kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met vriende

Fantastic.

Both husband and wife are exceptional people and very accommodating. My friend and I both enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Die man en vrou is albei uitsonderlike mense en baie akkommoderend. Ek en my vriend het die verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari V
Besigheidsreis

Dis my huis weg van die huis.

Annie's Inn, is een van die plekkies waar jy onmiddellik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation isn’t updated.

No WIFI, no breakfast in the B&B (we were sent to the son’s restaurant) and, as we asked for 2 separate beds we didn’t use the queen bed but the 2 separate beds had a very bad matras.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf is nie opgedateer nie.

Geen WiFi, geen ontbyt in die B&B (ons is na die seun se restaurant gestuur) en aangesien ons vir 2 aparte beddens gevra het, het ons nie die koningingrootte-bed gebruik nie, maar die 2 aparte beddens het 'n baie slegte matras gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annie's Inn se terugvoer

Sorry. I replaced the 2 single bed.
Have a nice day.
Regards
Deon and AnneMarie

Annie's Inn
Francois G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Lekker gebly. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie B
Saam met vriende

Puik.

Baie gasvry. Kry meer diens as wat verwag is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren J
Besigheidsreis

Baie vriendelik en gemaklike atmosfeer.

Baie vriendelik en gemaklik. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou.

Annie's gastehuis is gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Die kamer waarin ons gebly het is pragtig en het alles en nog meer wat mens kan nodig kry! Dit was bibber koud, maar ons het heerlik warm geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang en sal Annie's Inn aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid is verstommend.

Wat 'n aangename verrassing! Annemarie het ons dadelik laat tuis voel en het spesiale moeite gemaak. Alles was perfek en almal het soos babatjies geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful in Williston.

The welcome was great, the room was excellent - we felt a part of the home. We slept well in the bed - 12/10 for the bed. I also had a chance to put up a temporary antenna and work two radio amateurs on 5 260 kHz - one in Luckhoff and the other one near the Suikerbosrand in Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loodt W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loodt W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die gasvrou is baie vriendelik. Ons het 'home away from home' gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornagting in 'n lekker stil dorp.

Goeie waarde vir geld, sal altyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Inn was my home in the Karoo!

We were fortunate to be the only guests on a very cold and windy Sunday night. Our room was pleasant and the bedding was soft, clean and smelled lovely. Our host referred us to Manna Restaurant for dinner and it was immaculate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thess H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thess H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon.

Baie lekker gebly. Dankie vir die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike groot kamer en badkamer.

Gasvrou het ons baie welkom laat voel. Dit het amper gevoel of mens by familie kuier. Kamer was lekker ruim en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik F V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en gasvry mense.

Kan dit sonder meer aanbeveel sonder om 'n lang resensie te skryf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W
Gesin met tieners

Vriendelike mense en netjies.

Annemarie het ons vriendelik ontvang en hul skroom nie om te help met 'n krisis nie. Die kamer is groot, gerieflik en skoon. Ons het lekker gebly en ware plattelandse gasvryheid ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moses M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moses M
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Dit was 'n lewenservaring en werd om aan te beveel aan ander toeriste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alessandro P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alessandro P
Enkelreisiger

Wonderful place to stay.

Wonderful rooms, good breakfast and a very very pleasant landlady.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda L

Gerieflik, baie skoon en netjies.

Baie lekker verblyf met alles wat 'n mens verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase na die lang, warm, eentonige pad!

Annemarie is 'n wonderlike gasvrou! Die kamer is skoon en netjies. Die beddegoed is baie mooi en die matras van goeie gehalte! Dit is baie stil en rustig en ons het heerlik geslaap! Die ontbyt kan ons ook aanbeveel! Goeie waarde vir jou geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim kamer met en-suite badkamer, netjies skoon en stil.

Ontvang met egte Karoo gasvryheid. Dit het vir ons opgeval hoe lekker stil dit is. Alles netjies en skoon met goeie beddegoed. Kamer en badkamer besonder ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannes O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gasvry.

Ons beveel Annie's Inn ten volle aan. Baie aangename verblyfplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en aangenaam.

Annie's Inn is 'n pragtige gastehuis. Wens ons kon bietjie langer as net die nag gebly het. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neville C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie goed ingerig. Die mooi tuin in die middel van die Karoo is baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert W
Gesin met tieners

Goed.

Opregte plattelandse gasvryheid. Annemarie dink aan al die klein dingetjies ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gudrun M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gudrun M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and a very well appointed house.

What a nice welcome we had after a long trip. Annie is a very gracious host, the breakfast served by her was delicious. All in all a very nice experience. We would recommend it any day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met vriendelik ontvangs.

Hierdie akkommodasie word sterk aanbeveel vir enige besoeker. Netjies, gerieflik en 'n baie hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Callie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afpak en slaap.

Kort stop na 'n langpad vir die moeë reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met klein kinders

Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Pragtige huis, kamers en tuin.

Ek sal die plek vir almal aanbeveel wat 'n oornagplekkie nodig het in Williston.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, gasvrye ontvangs en gerieflik ingerigte verblyf.

Vir rustige oornagverblyf met 'n 'plaas-gevoel' sal ons Annemarie se plattelandse gasvryheid enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Every little detail has been thought about in this lovely B&B

Was a little apprehensive about stopping off at Williston, but it was rather an interesting little village - especially our visit to Williston Mall!! Annie's Inn is a very good B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was bo verwagtinge.

Sal hierdie verblyf aan enige persoon aanbeveel. Annemarie was uitstekend en verblyf was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhHacFP1M8xm05DL6fACmhHaHtpvbmfPjEn5rCLL5WXamyBqz0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 3 Van der Spuy Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -31.3373638153 20.915886540674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem