Annies House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Annies House is in Schoemansville, Hartbeespoort met 'n pragtige uitsig oor die dam met die berge in die agtergrond.

Daar is 6 kontemporêre en individueel versierde kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n yskas, TV met DStv en lugversorging in elke kamer. Ander geriewe in die kamers sluit muskietnette, swemhanddoeke, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe, spa-behandelings en 'n trou-venue. Ontbyt word elke oggend voorberei en bedien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Hartbeespoortdam, Wieg van die Mensdom en die Magaliesberge in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Annies House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]