Panorama Akkommodasie by Annie's Overnight | LekkeSlaap
+7

Annie's Overnight

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martin Verster-straat 15, Hospitaalheuwel, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Annie's Overnight bied bekostigbare oornagverblyf in die dorp Bethlehem in die Vrystaat.

Annie's Overnight bied slaapplek vir 2 gaste in 'n klein selfsorg-eenheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid het 'n lessenaar, ingeboude kaste, gratis WiFi en 'n elektriese kombers. 'n Braai-area en parkeerplek is beskikbaar.

Annie's Overnight is naby 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos Bethlehem Gholfklub, Bethlehem Museum, Holhoek Hiking Trail, Bethlehem Winkelsentrum, en Sol Plaatjie Dam. Geriewe in die omgewing sluit die Hoogland Medi-Clinic, restaurante en winkelsentrums in.

Slaapplek

’n Bespreking by Annie's Overnight sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Annie's Overnight
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Martin Verster-straat 15, Hospitaalheuwel, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Annie's Overnight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martin Verster-straat 15, Hospitaalheuwel, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YzE2NGRjLTAyNGEtNDJhYS1hZDQ0LTI4Yzk4Mzg1MGVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 15 Martin Verster Street Hospitaalheuwel 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.231823 28.32125
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za